AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Geharde Boerbokke te koop

Meer as 30 SA Boerbokke wat die afgelope nege maande in die distrik Jansenville in veldtoestande grootgemaak word, kom op 26 Januarie op Graaff-Reinet onder die hamer. Dit vorm deel van die projek van die Oos-Kaap-Boerbokklub om meer geharde en aanpasbare diere aan die bedryf beskikbaar te stel.

Mnr. Oubaas Slabbert, van Osplaat, Jansenville, bestuurder van die klub, sê van die 67 ramme wat in Maart verlede jaar vir die projek ingeneem is, het net 34 tot dusver die strawwe toetse geslaag. Die swaarste ram in die groep weeg 58 kg en die ligste 43 kg. Die gewigstoename van die ramme het oor die afgelope agt maande gemiddeld 11 kg beloop. Die beste se groei-indeks staan op 189. Hy sê die hoofoogmerk van die projek, is om balans te vind tussen rasstandaarde en ramme met 'n goeie groeivermoë. "Daar is te veel boere wat 'n Boerbok net sien as 'n dier met 'n donkerrooi kop en 'n wit lyf. Gans te min aandag word gegee aan dié met 'n bewese aanpassings- en groeivermoë." Mnr. Slabbert sê dit is met proewe in die Noord-Kaapse veldramprojek bewys dat die ramme met goeie groei-indekse, 'n nageslag produseer wat vinniger in natuurlike veldtoestande groei as die nakomelinge van ramme met 'n gemiddelde groei-indeks. Dr. Buks Olivier, spesialis: Skaap- en bokteling van die Landbounavorsingsraad se Diereverbeteringsinstituut op Stellenbosch, sê die belangrikste indeks waarna voornemende ramkopers moet kyk, is die sogenaamde seleksie-indekspersentasie. Dit is 'n kombinasie van die groei van die ram oor die toetstydperk, asook die eindgewig van die ram. Die ramme wat bogemiddeld gegroei en swaar geweeg het met die afsluiting van die toets, sal 'n beter seleksie-indekspersentasie hê. "Hierdie syfer word aanvaar as dié een wat die ram se aanpassingsvermoë in veldtoestande die beste beskryf," sê dr. Olivier. 20 Desember 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,723.74
+1.4%
Silwer
21.07
+1.7%
Palladium
2,322.50
+4.4%
Platinum
936.00
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot