AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Geld-droogte vir Senwes verby

Senwes het in die afgelope geldjaar 'n netto bedryfswins voor abnormale items van R69 miljoen getoon teenoor 'n verlies van R118 miljoen die vorige jaar.

Ná die eerste kwartaal van die nuwe jaar is die netto wins voor belasting ook reeds R43 miljoen teenoor die R40 miljoen waarvoor begroot is. ``Dit bevestig dat die nuwe direksie se omdraai-aksies en strategie om op kernbesigheid te fokus en van ander nie-kernbedrywighede ontslae te raak, vrugte afwerp," het die voorsitter, mnr. Japie Grobler, op 'n aandeelhouersvergadering gesê.

Volgens die 2002-jaarverslag, wat pas vrygestel is, moes egter voorsiening gemaak word vir abnormale afskrywings van R266 miljoen, wat spruit uit gebeure en gebreke voordat die regruk-aksie begin het. Dit benadeel die maatskappy se kontantvloei nie, maar veroorsaak dat die finansiële jaar steeds op 'n netto verlies voor belasting van R197 miljoen afgesluit is.

In die vorige jaar was die verlies voor belasting R481 miljoen.

Die abnormale items is voorsiening vir waardevermindering van bates (R42,7 miljoen), waardevermindering van beleggings en bedryfslenings (R14,3 miljoen), voorsiening vir graanrisiko's (R59,3 miljoen), twyfelagtige skuld (R55,5 miljoen) mediese voordele vir afgetredenes (R34 miljoen), herstruktureringskoste (R59,9 miljoen) en bedrywe wat gestaak word (R11,7 miljoen). Onder die abnormale items was daar ook 'n ekwiteitsinkomste van R11,7 miljoen ten opsigte van vorige jare se Sentraoes-winste.

Mnr. Grobler sê 'n 3-jaar strategiese plan is vroeër vanjaar deur die direksie goedgekeur. Daarvolgens staan Senwes se besigheid op twee hoekstene: die verskaffing van primêre landbou-produksiemiddele en die skepping van marktoegang vir landbouprodukte. Bedrywighede wat waarde kan toevoeg, vorm deel van die strategie.

Daar word gemik op 'n netto wins ná belasting vanjaar van R98 miljoen, vir 2004 'n wins van R128 miljoen en in 2005 'n wins van R173 miljoen.

Hy sê wesenlike vordering is gemaak met die herstrukturering en die nuwe bestuurspan moet die geleentheid gegun word om die suksesvolle aksies verder te voer. ``Die ondersteuning van aandeelhouers, klante, finansiers en ander belanghebbendes, is nou, waarskynlik meer as voorheen, nodig om die herstel te bespoedig.

20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot