AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Geldsake is gesond by Stamboek

Die alles-in-een-diens wat Stamboek nou aanbied, het nie sy geldsake so erg geknou as wat verwag is nie.

In die finansiële verslag wat op SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging se jaarvergadering in Bloemfontein voorgehou is, is bekend gemaak dat die begrotingstekort vir die jaar R1,8 miljoen minder was as waarvoor begroot is.

Volgens dr. Pierre van Rooyen, hoofbestuurder, is ’n bydraende faktor tot Stamboek se verlies die bykans R1,5 miljoen wat die Landbounavorsingsraad (LNR) nog aan die stoettelers van Stamboek verskuldig is vir dienste wat Stamboek aan die LNR in 2011 gelewer het.

Die volledige diens van diere-aantekening (registrasie- en produksie-aantekening) deur Stamboek het op versoek van sy lede gevolg ná ’n dooie punt oor die benutting van die Intergis-stelsel, wat in vennootskap met die LNR bedryf is

Lewering van diens vanaf Januarie 2012
Van Rooyen sê die finansiële state weerspieël ’n skewe beeld van Stamboek se geldsake in die boekjaar tot Junie vanjaar, aangesien ’n volle jaar se uitgawes aangetoon word, maar slegs ’n effektiewe inkomste vir produksie-aantekening van ses maande ná die afskop van die Logix-produksie-aantekeningdienste in Januarie vanjaar. Verskeie groot uitgawes vir die produksie-aantekeningafdeling, soos senior aanstellings, rekenaars en ander toerusting, is reeds in die eerste helfte van die boekjaar aangegaan om gereed te wees vir die lewering van die diens vanaf Januarie 2012.

Mnr. Freddie Wasserfall het in sy tesouriersverslag die geldsake as gesond beskryf, met inagneming van die finansiële druk van die nuwe projek oor die kort termyn op Stamboek se kontantvloei.

“Die projek kan vergelyk word met ’n nuwe bedryfstak, soos ’n besproeiingstelsel, wat ’n boer oor ’n tydperk van drie jaar afbetaal,” sê hy.

Mnr. Charl Uys was in sy voorsittersverslag optimisties oor Stamboek se toekoms. Onderhandelings vorder met ’n voormalige Oosblok-land wat die Logix-diere-aantekeningstelsel vir hul diere-aantekening wil gebruik. Indien dié samewerking slaag, sal dit Stamboek se geldsake ook ’n hupstoot gee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
+0.8%
Rand - Pond
20.10
+0.5%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.43
+0.7%
Silwer
20.98
+1.3%
Palladium
2,340.00
+5.2%
Platinum
924.00
+2.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,421
+2.7%
Alle aandele
65,915
+2.6%
Hulpbronne 10
63,911
+3.7%
Industriële 25
79,445
+2.5%
Finansiële 15
14,064
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot