AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

‘Geldwaarde van mielie-oes oorskat’

“Die bruto-produksiewaarde van hierdie seisoen se mielie-oes word totaal oorskat,” sê mnr. Fanie Brink, ’n onafhanklike landbou-ekonoom.

Die gemiddelde prys waarteen mielies sover hierdie seisoen op die Safex-termynmark verhandel beloop ongeveer R2 000/ton teenoor verlede seisoen se gemiddelde prys van R5 000/ ton verlede seisoen, sê mnr. Fanie Brink, landbou-ekonoom in ’n mediaverklaring.

Die grootste oorsaak vir hierdie laer prys kan is die verwagte mielie-oes wat volgens die derde skatting van die Oesskattingskomitee vanjaar 14,5 miljoen ton beloop teenoor verlede jaar se 7,8 miljoen ton, sê hy. “Dit beteken dat die bruto waarde van verlede jaar se mielie-oes nagenoeg R39 miljard was teenoor die beraamde bruto waarde van minder as R29 miljard vanjaar.”

Graan SA beraam dat die totale uitvoere van die surplusmielies dié seisoen omtrent 3,6 miljoen ton gaan beloop. “Teen ’n gemiddelde uitvoerpariteitprys van R1 785/ton, volgens die jongste berekenings deur die SA Graaninligtingdiens, beteken dit dat die totale finale plaaslike en uitvoerealisasies vanjaar moontlik selfs minder as R29 miljard kan wees.” Die groot Amerikaanse mielie-oes is op sy beurt die grootste rede vir die lae uitvoerpariteitsprys.

Brink sê die gevolg hiervan is dat vanjaar se plaaslike mielie-oes ’n heelwat kleiner bydrae tot die land se bruto binnelandse produk sal lewer en die die algemene optimistiese verwagting.

Mielie-uitvoer bly moeilik

Hoewel mielieprodusente baie dankbaar is vir goeie oes wat hulle vanjaar produseer, moet hulle egter besef word dat Suid-Afrika nog nooit werklik met uitvoermielies in die wêreldmark kon meeding nie, voeg Brink by. Dit is “hoofsaaklik weens die laer opbrengste, hoër produksiekoste in vergelyking met ander mielieproduserende lande, asook die geweldige groot finansiële ondersteuning in terme van produksie-, uitvoer- en oesversekeringsubsidies wat veral die VSA vir sy boere gee”.

Mielieprodusente het sedert 1990 mielie-aanplantings van meer as 4 miljoen hektaar afgeskaal tot die huidige seisoen se oppervlakte van 2,6 miljoen hektaar om die probleem van mielie-surplusse op te los. Mielie-produksie per hektaar het egter oor die jare verbeter, met die gevolg dat surplusse in jare met bogemiddelde opbrengste weer ’n groot probleem is.

“Spesifiek omdat mielies in Suid-Afrika nie teen ’n uitvoerpariteitsprys winsgewend geproduseer kan word nie. Gevolglik sal die Regering moet besef dat voedselsekuriteit vir die land slegs volhoubaar sal wees as die produksie van voedsel winsgewend is. Daarom sal die onnodige koste- en belastinglas op die landbou verminder moet word om voedselsekerheid oor die langtermyn te verseker.

“Die enigste alternatief waaroor mielieprodusente beskik om winsgewend en volhoubaar te kan produseer is om die produksie van mielies nog verder af te skaal deur die oppervlakte wat aangeplant word met selfs soveel as 500 000 hektaar te verminder,” sê Brink.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot