AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Geleenthede meer as risiko in landbou’

Die sleutel tot ’n suksesvolle landbou-omgewing sal wees waar leiers hulle ego’s eenkant skuif en op samewerking met die Regering fokus, meen mnr. Omri van Zyl.

Sedert hy by Agri SA diens aanvaar het, het hy tot die slotsom gekom dat die geleenthede in landbou die risiko’s oorskadu en dat die marges in spesifieke sektore nog besonder goed is. Só het mnr. Omri van Zyl (44) sy eerste agt maande as uitvoerende direkteur van Agri SA bestempel.

Boonop het Agri SA, wat apolities is, toegang tot senior politici en sakemanne. Die pad vorentoe is hoe om na die behoeftes van kommersiële boere om te sien en toenemend by die bemagtiging van opkomende boere betrokke kan raak.

Van Zyl het aan Landbouweekblad by Agri Oos-Kaap se kongres gesê hoewel daar boere is wat tans kontantvloeiprobleme ondervind en weens die nadraai van El Niño met oorlaatskuld sit, Agri SA sy voet op die pedaal sal hou om die Regering te herinner dat die landbou ’n strategiese prioriteit vir die vooruitgang van Suid-Afrika is.

Grond was nie op voorgrond

“Wat opmerklik is, is dat die grondkwessie in aanloop na die munisipale verkiesings glad nie op die voorgrond was nie. Die ANC besef dat die graderingsagentskappe grondeienaarskap as ’n primêre bron van sekuriteit ag. Ook die feit dat die EFF in die jongste verkiesing nie dramatiese groei getoon het nie, dui op die oorgrootte meerderheid Suid-Afrikaners wat nie radikalisme voorstaan nie.”

Van Zyl meen die sleutel tot ’n suksesvolle landbou-omgewing sal wees waar leiers hulle ego’s eenkant skuif en op samewerking met die Regering fokus. “In ander Afrikalande het boere dit nie altyd saam gedoen nie en kyk waar sit hulle vandag. Met die nodige wil kan ons dit regkry om Suid-Afrika die beste land in Afrika te maak. Ons is hier om te bly en ’n verskil te maak,” het hy bygevoeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.90
-0.4%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
922.81
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot