AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gemeenskap staan saam oor paaie

Massa-optrede oor swak paaie in die Suid-Vrystaat het die gewenste uitwerking gehad en dienslewering word nou beloof.

Massa-optrede oor swak paaie in die Suid-Vrystaat het die gewenste uitwerking gehad en dienslewering word nou beloof.

Mnr. Dawie Venter, organiseerder van die massa-optrede, sê mnr. Butana Khompela, LUR vir vervoer in die Vrystaat, het hom vandag besoek en beloof dat werk aan die paaie tussen Zastron en Wepener en Zastron en Rouxville oor twee weke hervat sal word.

Venter sê vroeër het inwoners en verskeie groepe onderneem om aan die massa-optrede, om dié paaie op 31 Mei vir alle verkeer te versper, deel te neem.

Besigheidskamers op verskeie dorpe, verskeie boereverenigings en taxi-verenigings het hul steun aan die veldtog toegesê. Die paaie sou met bakkies, taxi’s en trekkers versper word en slegs noodvoertuie sou kon deurbeweeg.

Die veldtog is deur inwoners van onder meer Smithflied, Sterkspruit, Wepener, Zastron, Rouxville en Reddersburg ondersteun. “Dit was ’n a-politiese poging, want ons is almal keelvol vir die swak pad wat lewensgevaarlik is,” vertel Venter.

Grondpaaie
Venter sê Khompela het ook onderneem dat alle grondpaaie in die omgewing geskraap sal word.

“Die LUR het vir ons ’n spertyd gegee waarteen al die padwerke en ondernemings afgehandel sou wees. Hy het ons ook genooi om met hom persoonlik kontak te maak mits dinge nie vorder nie en ons verdere klagtes het,” vertel Venter.

Venter sê hulle sal die LUR aan die sperdatums en beloftes hou, en indien dinge nie gebeur soos dit moet nie, sal verdere stappe oorweeg word.

Herstelwerk en bouwerk aan die pad is vroeër onderneem, maar die kontrakteurs het dit gestaak omdat hulle glo nie deur die departement betaal is nie.

30 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.9%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.16
-1.0%
Silwer
20.06
-2.9%
Palladium
2,188.50
-3.2%
Platinum
915.50
-1.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot