AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Gemeenskap stig brand op plaas ná man in rivier verdrink

akkreditasie
Suikerriet, minstens agt trekkers, ’n laaigraaf en die plaasbestuurder se huis is in 'n brand by Van Eedens Farm in Mtubatuba, KwaZulu-Natal verwoes. Drie trekkers is ook gesteel.
Suikerriet, minstens agt trekkers, ’n laaigraaf en die plaasbestuurder se huis is in 'n brand by Van Eedens Farm in Mtubatuba, KwaZulu-Natal verwoes. Drie trekkers is ook gesteel.
Die Van Eedens Farm by Mtubatuba, KwaZulu-Natal, was gister die teiken van die gemeenskap se woede nadat ’n 29-jarige man wat onwettig op die plaas in die Msunduzirivier visgevang het, verdrink het.

Kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, sê plaaswerkers het vyf mans opgemerk wat gehengel het. Hulle het die boer in kennis gestel. Toe die boer gaan ondersoek instel, het een van die mans in die rivier gespring. Die boer het die polisie ontbied omdat hy nie seker was dat die man veilig was nie. Teen die tyd dat die polisie bote in die water gehad het, het lede van die gemeenskap reeds die man se lyk gevind. Hulle het die boer vir die man se dood geblameer.

Suikerriet, minstens agt trekkers, ’n laaigraaf en die plaasbestuurder se huis is in die brand verwoes. Drie trekkers is gesteel. Die polisie ondersoek ’n saak van kwaadwillige saakbeskadiging.

Só lyk die plaasbestuurder van Van Eedens Farm in
Só lyk die plaasbestuurder van Van Eedens Farm in Mtubatuba, KwaZulu-Natal nadat die gemeenskap dit geplunder het.
Só lyk die plaasbestuurder van Van Eedens Farm in
Só lyk die plaasbestuurder van Van Eedens Farm in Mtubatuba, KwaZulu-Natal nadat die gemeenskap dit geplunder het.

In nog ’n voorval die naweek het vier aanvallers ’n 68-jarige vrou en haar man op 19 Junie rondom 19:00 op hul kleinhoewe in Limpopo aangeval, aangerand en met kabels vasgemaak. Die vrou is met ’n mes gedreig. Die aanvallers het die huis geplunder en gevlug. Die vrou het daarin geslaag om los te kom nadat die aanvallers gevlug het en hulp ontbied.

Gister tussen 07:00 en 08:00 is ’n boer en sy vrou op hul plaas by Tweespruit in die Vrystaat aangeval. Die egpaar het teruggeveg. Twee van die vyf aanvallers is doodgeskiet en een is in die hospitaal opgeneem vir die behandeling van sy beserings. ’n Vierde aanvaller is in hegtenis geneem. Die ander aanvaller het weggekom. Die slagoffers het geen ernstige beserings opgedoen nie.

Die polisie ondersoek ’n saak van kwaadwillige saa
Die polisie ondersoek ’n saak van kwaadwillige saakbeskadiging by Van Eedens Farm in Mtubatuba, KwaZulu-Natal.

Mnr. Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA se veiligheidskomitee, sê daar was die afgelope maand ’n skerp toename in plaasaanvalle en -moorde.

Volgens TLU SA se statistieke was daar 20 aanvalle en geen moorde in Januarie vanjaar, 29 aanvalle en sewe moorde in Februarie, 22 aanvalle en sewe moorde in Maart, 10 aanvalle en een moord in April, en 17 aanvalle en vier moorde in Mei. In Junie was daar reeds 27 aanvalle en vyf moorde.

Dit bring die totale aantal plaasaanvalle en -moorde sedert die begin van die jaar tot 125 aanvalle en 24 moorde. Sedert 1990 was daar reeds 5 475 aanvalle en 2 072 moorde.Geldenhuys sê veediefstal neem ook toe ten spyte van plaaswagte wat weer patrollies begin ry het. “Ons moedig al ons lede aan om by veiligheidstrukture betrokke te raak.”

Mnr. Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, het verlede week aan Landbou.com vertel dat sommige plaaswagte steeds nie hul patrollies hervat het nie omdat hulle onseker is of hulle dit mag doen en of hulle permitte nodig het om dit te doen.

Cameron het benadruk dat plaaswagte hul patrollies mag hervat en nie ’n permit benodig om dit te doen nie.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil leer mey ander deel
Ek probeerom ander mense op te helder en ek hou ook baie van eet. Ek hou daarvan om ui te eet en ook om my eie kos te maakEk hou daarvan om aktief te wees deur bergfiets te ry...
Ek kan baie waarde toevoeg tot jou lewe...
Ek is n vrou met sagtheid en n vriendelike geaardheid. Dit sal vir my lekker wees om n man se huis in n heerlike tuiste te omskep waar vriende en familie saam kan kuier. Eensaam...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot