AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gemengde reaksie op redes vir ho

Mnr. Trevor Manuel, Minister van Finansies, se redes vir die skerp styging in voedselpryse is met gemengde reaksie begroet.

Mnr. Manuel het onlangs dié styging onder meer toegeskryf aan die daling van die wisselkoers, mielietekorte in Suider-Afrika, 'n gebrek aan mededinging in veral die kleinhandel, die wêreldprys wat op die Chicago-graanbeurs bepaal word en die beperkte handelsomgewing op Safex.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, sê die wisselkoers ís die groot rede, maar hy stem net saam met 'n paar van die ander faktore. Hy sê daar kan beslis groter mededingendheid in die kleinhandel wees pleks van 'n basiese marge wat gehef word.

"Ek wonder byvoorbeeld wat sal regtig gebeur as brandstofpryse gedereguleer word en tekorte ontstaan. Ek vermoed dit sal onbetaalbaar duur word.''

Hy stem ook saam dat daar beperkings op Safex is, veral wat deursigtigheid betref. "Almal in die bedryf weet nie wie het uitvoerkontrakte nie. Tydige markinligting oor uitvoere moet tot almal se beskikking wees. Safex is egter die likiedste graanbeurs in die wêreld.''

Dr. Johan van Rooyen, uitvoerende direkteur van die Landboubesigheidskamer (LBK), sê die uitsprake oor mededinging in die kleinhandel hou nie tred met die jongste navorsing nie. Volgens hom

was daar sedert 1992 'n aansienlike verbetering in mededingendheid buite die plaashek en selfs supermarkte kyk na wêreldmarkte.

Oor die beperkte handelsomgewing op Safex sê hy niemand is net op Safex aangewese nie. "Mense vergeet maklik dat ons ons nou in 'n wêreldomgewing bevind. Almal is ten volle op hoogte van wat in die wêreld gebeur en as daar goedkoper graan êrens anders beskikbaar is, sal kopers daarvoor gaan.''

Dr. Van Rooyen dink nie iemand is skuldig aan prysmanipulasie nie en volgens hom moet nuwe heksejagte nie begin word nie.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.96
+0.1%
Silwer
18.93
+0.3%
Palladium
2,079.50
+0.3%
Platinum
867.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,306
+0.3%
Alle aandele
63,637
+0.4%
Hulpbronne 10
56,245
-0.1%
Industriële 25
79,489
+1.3%
Finansiële 15
14,012
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot