AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Gemengde veeboerdery neem toe

Aankope van boerderye wat op beide vee en wild fokus is aan die toeneem in veral die Karoo, sê Pam Golding Eiendomme.

Aankope van boerderye wat op beide vee en wild fokus is aan die toeneem in veral die Karoo, sê Pam Golding Eiendomme.


Luidens ‘n verklaring sê die maatskappy ‘n tendens, waarvolgens professionele persone van stedelike gebiede gemengde boerderye wat vee en wild insluit aankoop, kom meer gereeld voor.


“Daar is groot belangstelling in Karoo-plase met realistiese pryse, en ‘n algemene skuif na gemengde boerderye wat wild, vee en akkerbou kan insluit,” sê mnr. Wayne Rubridge, die maatskappy se verteenwoordiger in die Karoo. Hy meen dié soort boerderye hou groot potensiaal in aangesien daar ‘n vaste inkomste uit die vee is, terwyl wild op ‘n ander deel van die plaas vir ekstra inkomste bestuur kan word. 


Landbou-agtergrond

Volgens Rubridge het die meeste van die kopers ‘n vorm van landbou-ondervinding, meestal in die noordelike provinsies, KwaZulu-Natal of die Kaap. “Bestaande boere in die Suid- en Wes-Kaap word gelok deur die lae insetkoste op ‘n Karooplaas, om óf beleggingsgeleenthede uit te brei óf te verhuis.”


Kopers fokus tans baie op die volhoubaarheid van sake op ‘n plaas, en veral skaap-plase in die Karoo is hoog aangeskryf. “Byvoorbeeld, as daar 60 veeplase in ‘n gegewe distrik is, is nie meer as 10% van dié in die algemeen beskikbaar aan kopers op enige gegewe tyd nie, en in gesogte distrikte is daar gereeld geen plase te koop nie.”


Skaap-plase wat nagenoeg 1 000 ooie kan dra is baie gewild onder kopers. “Kopers sal gereeld plase waar vee, implemente, toerusting of besproeiing ingesluit is, koop. ‘n Ander trekpleister is dat die eiendom ‘n bestaande inkomste het en dus deurlopendheid in die onderneming bied,” vertel Rubidge.

Lees ook:

Plase in die Oos-Kaap populêr (2008)

Almal wil 'n plasie in die bos hê (2009)

Karoo-plase lok aandag (2008)


10 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot