AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gemengde welslae op Kirkwood-wildveiling

Die droogte en groot hoeveelheid lotte wat onder die hamer gekom het, word as die hoofredes aangevoer waarom die omset op die Kirkwood-wildveiling vergeleke met verlede jaar met sowat R3 miljoen tot nagenoeg R10 miljoen (BTW ingesluit) teruggesak het.

In 2014 was die omset vir die 140 lotte R26,5 miljoen. Dit was aangehelp deur ’n rekordprys van R7,8 miljoen wat destyds vir ’n wit saalrug-blesbokram betaal is.

Vanjaar is 158 lotte (693 diere) aangebied waarvan 68% verkoop is. Die hoogste prys van R400 000 is vir ’n dragtige Addo-buffelkoei met ’n horingspan van 29 duim betaal. Ander goeie pryse was R125 000 vir ’n buffelbul, R116 000 vir ’n bontebokram, R45 000 vir ’n swartwitpensbul en R85 000 vir ’n koedoebul uit die Addo Olifant Nasionale Park.

Markverwant

Mnr. Johan Swart, die organiseerder van die veiling, het die pryse wat behaal is as realisties bestempel.

Mnr. Brandon Leer, afslaer, het aan Landbouweekblad gesê hoewel hy tevrede is dat markverwante pryse vir Oos-Kaapse wild behaal is, dit is jammer dat meer as 120 lotte aangebied was en dat dít die rede is waarom 32% van die wild nie verkoop is nie.

Mnr. Corné du Plessis van Lephalale,  mede-afslaer, sê die droogte en gebrek aan voer bring mee dat talle wildboere genoodsaak is om hul kuddes te verklein en tot die huidige afplatting in pryse bydra.

Mnr. Neil Dodds, voorsitter van die Oos-Kaapse wildbestuursvereniging, meen die droogte en trae ekonomie is die belangrikste redes vir laer omset op die veiling. “Dit prys waarteen wild tans verhandel, bied ’n ideale geleentheid vir boere om hul voorraad jagdiere aan te vul of om tot die wildbedryf toe te tree.”

Volgens Dodds was 90% van 164 kopers wat vir die veiling geregistreer het, Oos-Kapenaars.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot