AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gemor oor 'fracking'-taakspan

Die taakspan wat hidrouliese breking ondersoek is nie voldoende en dit is ook nie duidelik wat ondersoek word nie, aldus die DA en die Treasure the Karoo-aksiegroep.

Die DA en Treasure the Karoo-aksiegroep (TKAG) meen die taakspan wat hidrouliese breking ("fracking") ondersoek is nie voldoende en dit is ook nie duidelik wat ondersoek word nie.


Die DA en die TKAG het skrywes aan me. Susan Shabangu, Minister van Minerale Hulpbronne, gerig om hulle kommer uit te spreek.


Dit kom nadat Shabangu op ’n vraag oor die taakspan aangedui het dat dit bestaan uit amptenare van haar departement, die Petroleum Agentskap van Suid-Afrika (Pasa), en ook amptenare van die Departement van Wetenskap en Tegnologie en die een vir Handel en Nywerheid.


Departement wel deel van taakspan

Die DA het toe sy kommer uitgespreek dat amptenare van die Departement van Omgewingsake en Waterwese nie deel van die taakspan uitmaak nie.


Intussen het me. Zingaphi Jakukja, woordvoerder van die Departement van Minerale Hulpbronne, aan Landbouweekblad gesê hoewel die minister nie die departement genoem het nie, dit sedert die begin deel van die taakspan is.


Mnr. Gareth Morgan, DA-LP, meen dat burgerregte-organisasies ook by die taakspan ingesluit moet word en die verslag wat saamgestel word moet aan die publiek beskikbaar gestel word.


Hy het ook uitgewys dat die departement nooit aangedui het waarom hy dit nodig gevind het om die moratorium in te stel nie, en kan daarom nie uitspel wat die taakspan moet doen nie.


Vrae nie beantwoord

Die TKAG het in sy skrywe aan die Minister aangedui dat sedert die aankondiging van die moratorium en haar verduideliking daarvan hy sonder enige sukses probeer het om antwoorde op pertinente en redelike vrae te verkry.


Mnr. Jonathan Deal, voorsitter van die TKAG, het in die skrywe  aangedui dat die debat oor skaliegas van nasionale belang is en dat ’n groot groep rolspelers noukeurig die wyse dophou waarop die ministerie sy verpligtinge teenoor die Suid-Afrikaanse publiek nakom.


9 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot