AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Genadelose straf vir brandstigters gevra

Boere eis daadwerklike optrede teen brandstigters nadat veldbrande oor wye gebiede in Mpumalanga en Noordwes lewens geëis, honderde vee doodgebrand en miljoene rande se skade aan eiendom en weiding aangerig het.

"Brandstigters moet genadeloos gestraf word. Om skouers op te trek en honger daarvoor te blameer, is onaanvaarbaar en regverdig nie dié ramp nie" sê mnr. Willie Auret, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes (NW).

Noordwes se LUR vir Landbou, Omgewing en Bewaring, me. Edna Molewa, het die verwoeste gebied in die provinsie besoek en haar skok uitgespreek oor die toestande wat daar heers. Sy het opdrag gegee dat 'n verslag daaroor by die Premier ingedien word.

Ramptoestande heers in die Jagersfontein-gebied tussen Zeerust en Mafikeng, waar duisende stuks vee sonder kos is en voedsel- en mediese hulp nodig is. Veertig boere se plase van by die 28 000 ha het in totaal afgebrand en bykans 4 000 beeste moet gevoer word. Die skade beloop na raming sowat R35 miljoen.

Agri NW het 'n dringende beroep op boere en die publiek gedoen vir voerskenkings en weiding.

'n Trustfonds vir kontantskenkings is by Eerste Nasionale Bank op Zeerust geopen. Die bank het die voortou geneem met 'n skenking van R10 000. Navrae kan aan Agri NW gerig word by tel. 018 632 3612/3624/2987.

In Mpumalanga het bykans 50 000 ha in die slag gebly en word die skade op meer as R40 miljoen beraam. Sowat 75 boere word geraak. Die gebiede waar die ergste skade aangerig is, is Ermelo, Bethal, Amersfoort en Morgenzon.

Dit is die tweede keer dat dié provinsie onder erge brande, gevolg deur koue deurloop.

Mnr. Lourie Bosman, voorsitter van Agri Mpumalanga sê sulke rampe word op 'n ad hoc-grondslag gehanteer omdat daar geen beleid is ten opsigte van rampe en ramphulp nie. Die proses neem gevolglik heeltemal te lank en boere is lankal van hul plase af gedwing teen die tyd dat ramphulp beskikbaar kom.

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) is intussen ook in gesprek met die provinsiale owerheid in Mpumalanga en Agri SA om die afgelope ramp op 'n gemeenskaplike wyse op grondvlak aan te pak.

Die unie doen 'n beroep op mense wat hulp kan aanbied om met me. Magdaleen Neethling in aanraking te kom by 082 800 7792.

26 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot