AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7090
75,00
CORN
27 Okt
-
3210
78,00
SOYA
27 Okt
-
7445
78,00
SUNS
27 Okt
-
10601,2
26,20
WEAT
27 Okt
-
5902
20,00
WMAZ
27 Okt
-
3309
78,00
YMAZ
27 Okt
-
3374
69,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Genetiese maatskappy spog met nuwe robotstelsels

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
CenGen, ’n onafhanklike platform vir plantgenetika op Worcester, het op 31 Mei sy 15de bestaansjaar gevier met die inwyding van gevorderde nuwe robotstelsels.

Die toerusting maak dit moontlik om derduisende DNS-ontledings binne enkele ure te doen.

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Garsteling (Sabbi) het die feit dat daar nie sulke toerusting in Suid-Afrika is nie, as ’n leemte geïdentifseer. Sabbi het CenGen aanbeveel as ’n kandidaat vir die plasing van die apparaat deur middel van die bierbroumaatskappy AB InBev se sogenoemde public interest commitment-belegging.

Dr. Renée Prins, stigter van CenGen, het by die onthulling van die toerusting op Worcester gesê dié belegging van AB InBev maak dit vir CenGen moontlik om genetiese ontledings van nog hoër standaard aan die landbousektor te bied.

CenGen lewer onder meer genetiese ontledingsdienste, asook navorsingsondersteuning aan teelmaatskappye; die Suid-Afrikaanse Plantverbeteringsorganisasie (Sapo); die Landbounavorsingsraad se Infruitec-Nietvoorbij-instituut vir Vrugte, Wingerd en Wyn; Provar (vrugteboomspesies); en nagraadse studente. Die maatskappy werk ook nou saam met verskillende oorsese navorsingsinstellings.

Prins het namens haar span hul opregte dank uitgespreek teenoor die Wintergraantrust se tegniese komitees vir koring en gars wat die eerste finansieringsliggaam was wat CenGen as ‘n private maatskappy die geleentheid gegee het om te wys dat hy ook uitnemende wetenskaplike insette kan lewer. Op dié manier het hulle dit moontlik gemaak dat CenGen die afgelope 15 jaar met die samewerking van verskeie betrokkenes van krag tot krag kon gaan.

Mee. Nikki Else van AB InBev (regs) en Preline Swart, graanboer van Elim, knip die lint om CenGen se laboratorium se nuwe ho√ęspoed-genotiperingsrobotstelsels te open. Foto: Amelia Genis

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.64
-0.3%
Silwer
23.94
-1.0%
Palladium
1,994.00
-0.8%
Platinum
1,019.16
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Een same Romeo op soek na sy Juliet
Ek is 'n stil persoon wat daar an hou om die spesiale vrou in my lewe te bederf. Ek sal uit my pad gaan om haar gelukkig te hou.
Vul die spasie in my lewe
Onafhanklik Sin vir humor Mal oor vasdans Geniet dit om 'n vuurtjie Geen pretensies. Net my vriendelik self. 3 dogtertjies
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot