AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4642
0,00
SOYA
30 Mrt
-
8220
0,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6630
0,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4027
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Genetiese modifikasie belemmer invoer

Kommer dat Suid-Afrika nie in sy mieliebehoeftes sal kan voorsien nie, word vererger omdat Amerikaanse, Brasiliaanse en Argentynse mielies nie ingevoer mag word nie.

Kommer dat Suid-Afrika nie in sy mieliebehoeftes sal kan voorsien nie, word vererger omdat Amerikaanse, Brasiliaanse en Argentynse mielies tans nie ingevoer mag word nie.


Dié lande verbou en verbruik mieliekultivars met die Bt-geen (ingeboude insekbeskerming) en dit mag nie na Suid-Afrika ingevoer word nie. Kultivars met die Bt-geen kan slegs internasionaal verhandel word as die in- en uitvoerland dit vir verbruik goedgekeur het.


Kultivars nie goedgekeur

Amerika, Brasilië en Argentinië het elk een of twee Bt-kultivars wat nog nie vir die Suid-Afrikaanse mark goedgekeur is nie. Omdat dié lande nie kultivars afsonderlik in verskillende silo’s opberg nie, mag niks van hul mielies ingevoer word nie.


Mnr. De Wet Boshoff, uitvoerende direkteur van die Vereniging vir Veevoervervaardigers (Afma), sê die hoeveelheid Suid- Afrikaanse mielies wat vir uitvoer bestem is, is met ongeveer ’n halfmiljoen ton onderskat. Suid-Afrika sal waarskynlik eersdaags ’n uitvoerder van wit mielies en invoerder van geel mielies wees.


“Omdat Suid-Afrika nie Bt-mielies kan invoer nie, moet ons noodgedwonge kyk na lande wat nie Bt-mielies verbou nie. Gevolglik sal ons amper ál ons mielies vanaf lande soos Roemenië, Hongarye, Serwië en die Oekraine moet invoer.”


Boshoff sê die situasie is reeds só netelig dat oorweeg word om die Regering amptelik daaroor te nader. “Indien dit wel ’n krisis word, sal die Regering dit moet oorweeg om ongeregistreerde Bt-mielies in te voer.


Beperkte hoeveelhede

"Dit sal slegs in ’n beperkte hoeveelheid onder streng beheer in ’n spesifieke gebied gedoen word. Die Wes-Kaap het byvoorbeeld amper jaarliks vanaf Desember tot Maart ’n tekort aan geel mielies.”


Mnr. Jannie de Villiers, hoofbestuurder van Graan SA, sê die plaaslike mark moet eerder teen invoer beskerm word omdat invoer tot siektes kan lei. De Villiers sê egter Graan SA is nie ongenadig nie.


“As ons te min kos het, moet ons mielies invoer. Dit moet net nie só gebeur dat ouens goedsmoeds kan invoer nie.”


30 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
-0.1%
Rand - Pond
22.35
-0.2%
Rand - Euro
19.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
971.29
+1.2%
Palladium
1,451.69
+0.2%
Goud
1,968.60
+0.2%
Silwer
23.53
+0.9%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot