AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

‘Genoeg geld in SA vir grondhervorming’

Genoeg geld is beskikbaar om die miljarde rand uit te haal vir grondhervorming, sê prof. Mohammad Karaan.

Die land het genoeg geld in sy stelsels om die miljarde te hoes om grondhervorming moontlik te maak, sê prof. Mohammad Karaan, 'n lid van die Nasionale Beplanningkommissie.

Die Nasionale Ontwikkelingsplan beveel aan dat 20% van alle grond in landboudistrikte wat in wit hande is, herverdeel moet word.

Volgens mnr. Alan Winde, die Wes-Kaapse minister van landbou en ekonomiese geleenthede, behoort slegs 1,6% van die grond in die provinsie aan nuwe boere en 4% van die provinsie se landboubates word volgens die aandeleskema-stelsel deur nuwe boere besit.

Die provinsie het net meer as 11 miljoen ha  wat besproeiingsgrond, droëland en veld uitmaak.

Volgens 'n sommetjie wat Karaan gemaak het, is R33 miljard nodig om 20% van die grond oor te dra. "Die vraag is waar gaan die geld gekry word?"

Finansiële modelle wat hy voorgestel het, is dat 50% van 'n staatsubsidie moet kom en die res moet deur 'n lening bekom word. Nog 'n moontlikheid kan wees dat die private sektor 50% bydra en die res kan van ontwikkelingsfinansiering bekom word. Die private sektor kan dit ook 100% befonds en nog 'n alternatief, hoewel die moontlikheid hiervan nog nie ontwikkel is nie, is die moontlikheid van 'n verband van die regering.

Hy het bygevoeg dat 'n werklikheid bestaan dat die meeste van die boere wat die land wil bemagtig, dalk nog nie bestaan nie. " 'n Ware boer word oor 'n lang tydperk geskep, nie diegene wat jy kry by die universiteit nie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
+0.4%
Rand - Pond
21.24
-0.0%
Rand - Euro
18.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
978.27
+0.5%
Palladium
1,641.26
+2.6%
Goud
1,873.79
+0.3%
Silwer
22.17
-0.5%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Iemand ordentlik asb
Ek is lief vir die lewe. Ek hou van kuier saam vriende en famile. Soek rus en vrede sonder drama
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot