AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Genoeg krag vir uitbreiding van landbou

Eskom in die Wes-Kaap sê daar is genoeg elektrisiteit beskikbaar vir landbouverwerkers om hul bedrywighede in die provinsie uit te brei.

Eskom het die kapasiteit om genoeg elektrisiteit te voorsien vir die oprig en uitbreiding van landbouverwerkingsaanlegte, sê mnr. Alwie Lester, algemene bestuurder van Eskom in die Wes-Kaap.

Die Wes-Kaapse ministerie van landbou het in Maart aangedui dat met projek Khulisa, ’n ekonomiese ontwikkelingskema van die Wes-Kaapse regering, bykomende teikens vir landbouverwerking gestel is. Dié projek het die landbouverwerkingsektor geïdentifiseer as ’n platform vir ekonomiese groei met die potensiaal om 100 000 werkgeleenthede te skep en om die landbouverwerkingsektor se bruto toename in waarde (GVA) van R12 miljard na R26 miljard in die volgende vyf jaar te verhoog.

Lester het aan Landbouweekblad verduidelik dat die munisipaliteit waar die projek gedoen sal word, aansoek doen vir bykomende elektrisiteitvoorsiening by Eskom se provinsiale kantoor. Dit word dan in die entiteit se kapitale program ingebou. Die nasionale entiteit word dan ingelig van die bykomende kapitaal wat oor die volgende vyf jaar benodig word.

“Die afgelope jaar het ons R670 miljoen aan kapitale projekte in die provinsie bestee en in die komende jaar sal ons soortgelyke bedrae bestee. Dit laat ons toe om die netwerk te verstek waar die landbou-aanlegte gaan wees of om met die primêre stappe te begin om ’n nuwe netwerk vir die aanleg te bou.”

Die versterking en opgradering van ’n bestaande netwerk kan tussen 12 tot 18 maande gedoen word, terwyl dit baie langer neem om ’n nuwe lynstasie te bou. Ter verduideliking het hy aangedui dat die Witzenberg-munisipaliteit aansoek gedoen het vir verhoogde kapasiteit want boere in die gebied wil hulle kapasiteit vir koelkamers verhoog.

Lester sê die transmissielyn wat daar buite diens gestel is, sal herbou word sodat die kapasiteit aan die boere verskaf word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,715.43
-0.6%
Silwer
20.60
-2.2%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
922.50
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot