AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Geoloog betwyfel skaliegasstudie

’n Bekende geoloog het die studie wat Econometrix oor skaliegasontginning gedoen het, gekritiseer.

’n Bekende geoloog het die studie wat Econometrix oor skaliegasontginning gedoen het, gekritiseer.

Luidens ’n berig op IOL het dr. Chris Hartnady, tegniese direkteur van Umvoto Africa, tydens die Suider-Afrikaanse Skaliegaskongres in Kaapstad vroeëre opmerkings – dat dié navorsing gedoen is sonder om die volle omvang van die gevolge vir die omgewing in ag te neem – weer opgehaal.


Mnr. Bonang Mohale, voorsitter van Shell Suid-Afrika, wat opdrag gegee het dat die navorsing gedoen moes word, het gesê die bevindinge “is groter as die ontdekking van goud in Gauteng”.


Volgens Hartnady sal prospektering vir skaliegas in dié deel van Suid-Afrika die land duur te staan kom, veral wat die vermindering van waterbronne betref. Verder sal dit die Karoo se landelike habitat benadeel en geraasbesoedeling veroorsaak.

216 000 kubieke meter water

Tydens die prospekteringsfase sal sowat 216 000 kubieke meter water nodig wees om 24 skagte in drie dele van die Karoo te grawe.


“Skaliegasproduksie sal ’n ernstige mededinger om water wees, met vier keer soveel water wat nodig sal wees as die hoeveelheid grondwater wat tans in Shell se drie prospekteringsgebiede in die Karoo gebruik word,” aldus Hartnady.


Mnr. Andrew Venter, hoof uitvoerende beampte van die Wildlands Conservation-trust, sê dit sal kortsigtig wees om die ekonomiese voordele van hidroliese breking te ignoreer, “maar daar is groot wantroue oor die werklike skaal van die impak. Die Econometrix-verslag is wyd gekritiseer. Daar is gesê dat dit nie net eensydig is nie maar dat sy verwagtings ook onrealisties is”.


Bron: IOL


27 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot