AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6900
-20,00
CORN
19 Okt
-
3070
-15,00
SOYA
19 Okt
-
7156
-49,00
SUNS
19 Okt
-
10600
-3,00
WEAT
19 Okt
-
5721
-21,00
WMAZ
19 Okt
-
3185
-15,00
YMAZ
19 Okt
-
3341
-15,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Geskil oor tegnologieheffing

akkreditasie
Min. Senzeni Zokwana. Foto: Joylene van Wyk
Min. Senzeni Zokwana. Foto: Joylene van Wyk
Mnr. Senzeni Zokwana, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, en belanghebbendes in die graan- en oliesaadbedryf het tot 3 April tyd om hul geskil oor ’n nuwe, eensydig goedgekeurde heffing op sojabone deur onderhandeling by te lê.

Na aanleiding van ’n dringende aansoek in die Hooggeregshof teen Zokwana deur verskeie belanghebbendes in die graan- en oliesaadbedryf, het sy regspan verlede Donderdag tot ’n tussentydse hofbevel toegestem.

Kragtens hierdie hofbevel word Zokwana verplig om nie die heffing soos op 14 Februarie vanjaar deur hom goedgekeur is, in die Staatskoerant af te kondig nie totdat ’n moontlike skikking bereik is; of die besluit deur Zokwana teruggetrek is; of totdat die besluit deur die betrokke belanghebbendes hersien word; welke stap ook al eerste plaasvind. 

Die partye het tot 3 April tyd om deur gesprekvoering ’n skikking te probeer bereik. Indien dit nie teen 3 April moontlik is nie, het Zokwana dan ’n verdere 15 dae om redes vir sy besluit te verskaf, sê mnr. Anton Bekker, die bedryf se regsverteenwoordiger.

“Ons sal dit dan hersien omdat Zokwana nie geregtig was om ’n heffing vir teling en tegnologie op sojabone (wat vir internasionale saadtelers bedoel was) af te dwing tot voordeel van die Landbounavorsingsraad (LNR) nie.” 

Die bedryf het twee jaar gelede om ’n heffing aansoek gedoen sodat plaaslike en internasionale saadtelers vir nuwe kultivar- en saadtegnologie vergoed kan word en boere by hoër opbrengste baat kon vind. Zokwana het die heffing goedgekeur, maar eensydig besluit dat die LNR die voorkeurbegunstigde van die heffing moet wees. Dit is ten spyte daarvan dat die LNR nie in staat is om die internasionale teelmateriaal aan boere beskikbaar te stel nie. 

Daar is ook eensydig besluit dat die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Kultivar- en Tegnologie-ontwikkeling (Sacta), die bedryf se eie agentskap, nie die heffing mag invorder nie. Sacta hanteer reeds die invordering van die koringheffing. Die Regering wil hê die Olie- en proteïnsaad-ontwikkelingstrust (Opot) moet die heffing invorder – en dit terwyl die Opot nie daaroor geraadpleeg is nie en ook moontlik nie in staat is om dit te doen nie. 

Die voorgestelde heffing van R65/ton kan ’n inkomste van net meer as R50 miljoen lewer, waarvan 20% (R10 miljoen) vir transformasieprojekte aangewend moet word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.68
+0.9%
Rand - Pond
20.18
+0.5%
Rand - Euro
17.06
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,779.86
+0.9%
Silwer
23.67
+2.1%
Palladium
2,072.12
+2.8%
Platinum
1,058.07
+1.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
+0.1%
Alle aandele
66,792
+0.1%
Hulpbronne 10
63,626
+0.1%
Industriële 25
84,496
+0.3%
Finansiële 15
14,073
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Capricorn soek n bokkie wie naby my wil wei.
My soort is skaars. Baie reguit eerlik soms vol dark humor, netjies , leier, sterk persoon en selfvertroue. Inteligent en ervare in die lewe. Enkel ouer, braai kamp kamp en...
Mens is nie gemaak om alleen oud te word nie.
'n Baie oop en eerlike, spontane mens niks fout met my humorsin . Liewe Jesus is beslis n groot deel van my lewe. My eie Kinders is groot en op hul eie. Ek het wel twee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot