AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gesoek: Gunstiger landbou-omstandighede

Die Regering móét ’n gunstiger ekonomiese omgewing vir die landbou skep sodat dié bedryf meer winsgewend kan wees.

Die Regering moet ’n gunstiger ekonomiese omgewing vir die landbou skep sodat dié bedryf meer winsgewend vir sy deelgenote en werknemers kan wees.

Dít was die kernuitgangspunt van Vrystaat Landbou (VL) se voorlegging in die openbare verhoor op Bothaville ter hersiening van die sektorale loonvasstelling vir plaaswerkers in sy huidige vorm.

Die Departement van Arbeid se landwye veldtog om kommentaar van boere, plaaswerkers en vakbonde te verkry oor onder meer die voorgestelde minimum loon van R150 per dag vir werkers, het swak op Bothaville afgeskop. Slegs sowat 35 mense het die byeenkoms bygewoon met die meerderheid daarvan werkgewers.

Dit kom nadat die departement op 15 November twee kennisgewings gepubliseer het waarin hy aangekondig het dat die sektorale loonvasstelling vir plaaswerkers in sy huidige vorm hersien of herroep word.

Ontevredenheid onder plaaswerkers
Die kennisgewings volg ná arbeidsonrus op plase die afgelope paar weke in die Wes-Kaap opgevlam het weens werkers se ontevredenheid met hul minimum-loon en werksomstandighede.

Mnr. Henk Vermeulen, die VL se hoofbestuurder, sê boere wíl beter lone betaal, maar R150 per dag kan geensins as ’n beginbedrag vir onderhandelings gebruik word nie, omdat dit deur buitemense afgedwing word.

“Ons moet by ’n nulbedrag begin. Werkers se hele salarispakket moet van voor af onderhandel word. Alles moet in ag geneem word. Daar is byvoorbeeld boere wat aan hul werkers gratis weiding en vervoer gee.

“Boere is vanjaar geldelik slegter daaraan toe as verlede jaar. Ons word nie deur die Regering beskerm nie. Hulle moet vir ons ’n omgewing skep waarin dit maklik is om mense beter lone te betaal. Boere is nie teen die maatskaplike opheffing van mense nie.”

Van die ander kommentaar wat boere van die vloer af gelewer het, is dat te hoë lone afleggings tot gevolg gaan hê, dat werklose mense wel vir die huidige minimum lone sal werk, dat talle van die boere in die streek geskoolde werkers reeds bo die huidige minimumvlak betaal en dat werkers eerder wil werk hê as om dit te verloor, omdat hoër lone aan boere opgedwing word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot