AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Gesoek: Tieners vir werk met hommeltuie

Skoliere en studente kan opleiding kry hoe om hul eie hommeltuig veilig en met selfvertroue te kan vlieg!

Die hommeltuigbedryf bied ongekende werksgeleenthede aan jongmense wat ná skool en universiteit die arbeidsmark wil betree.

Tot-en-met middel Februarie 2017 gaan HAEVIC aan 100 tieners (skoliere en studente) opleiding gee hoe om hul eie hommeltuig veilig en met selfvertroue te kan vlieg!

Die “100 Tieners” Opleidingsprojek behels beginnersopleiding wat 'n jong vlieënier die geleentheid bied om ondervinding te verkry en vliegtyd op te bou met sy/haar hommeltuig. Die opleiding vind reg oor Suid-Afrika plaas.

Met die opleiding ontvang die student sy/haar:

* Eie splinternuwe DJI Phantom 4 hommeltuig.

* Daglange praktiese vliegopleiding.

* Vlieghandleiding vir die DJI Phantom 4 hommeltuig.

* Die inligtingstuk “How to Create an Income with your Drone”.

Die koste van die kursus, alles ingesluit, is R27 500 BTW ingesluit. Vir meer inligting, skakel HAEVIC gedurende kantoorure by 018 285 1291 (vra vir HAEVIC) of stuur ‘n epos na info@haevic.co.za . Maar skud op! Sluitingsdatum om te registreer is 23 November 2016.

? Skryf in vir ons hommeltuig-kompetisie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.0%
Rand - Pond
20.88
+0.1%
Rand - Euro
18.62
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,024.56
+1.3%
Palladium
1,669.70
+0.0%
Goud
1,914.65
+0.1%
Silwer
23.49
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,629
0.0%
Alle aandele
79,802
0.0%
Hulpbronne 10
74,686
0.0%
Industriële 25
102,624
0.0%
Finansiële 15
16,551
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot