AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Gesonde suikerriet in KZN geoes

Hoewel die huidige oestyd vir suikerriet steeds nie ’n normale opbrengs gaan lewer nie, is die bedryf aan die herstel ná die droogte.

Die 2017/’18 oesseisoen vir suikerriet het in April afgeskop en hoewel die vooruitsigte vir die suikerbedryf steeds bykans 20% onder normaal is, is produksie in ’n opwaartse kurwe.

Volgens mnr. Richard Nicholson, ekonomiese navorsingsbestuurder by Canegrowers, die suikerrietkwekersvereniging, verwag hulle ’n oes van slegs 16,5 miljoen ton in die 2017/’18 seisoen. Dis 17% laer as die bedryf se gemiddelde oes van 19,9 miljoen ton per jaar.

“Dis nietemin ’n toename van 10% in opbrengs teenoor verlede seisoen se 15,074 miljoen ton. Die droëlandboere het verlede seisoen ’n goeie herstel beleef weens relatiewe goeie reën oor meeste gebiede. Die besproeiingsboere het egter ’n 30% afname in opbrengs ervaar in die noorde van KZN en Mpumalanga weens die droogte.

Droogte gebreek

“Die droogte is egter nou gebreek in die produksiegebiede en vandaar die vooruitsig op ’n 10% toename in opbrengs. Die skade wat egter weens die droogte gelei is, veral vir die meer as 20 000 kleinboere word nie in een seisoen ongedaan gemaak nie.”

Die voorsiening van genoeg gehalte plantmateriaal is regdeur die bedryf ’n uitdaging in die huidige seisoen. “Die hektare onder suikerriet toon ’n afname oor die afgelope twee jaar, maar dit is meestal weens die droogte. Hierdie hektare sal weens die beter weersomstandighede hervestig word.

Plaagbestryding belangrik

“Plaagbestryding en siektebeheer bly ’n noodsaaklikheid vir die bedryf. Nuwe chemiese middele wat Eldana meer suksesvol bestry as voorheen is tot groot voordeel van produsente. Veral in die kusstreke, waar meer doeltreffende plaagbestryding beteken dat die groeiseisoen verleng kon word en dus die gehalte van die suikerriet verbeter.”

Die herwinbare waarde, waarvolgens produsente vir hul suikerriet vergoed word, het met 24% toegeneem jaar-op-jaar vir verlede seisoen. “Die gehalte van die suikerriet verlede seisoen, weens die lang droogte en toe die goeie reën, was egter nie baie goed nie en produsente kon nie ten volle munt slaan uit die hoër prys nie.”

Die vooruitsig vir die huidige seisoen, mits die weer sy normale patroon volg, is dat die interne gehalte van suikerriet beter sal wees. Die voorgestelde suikerbelasting is egter vir die bedryf ’n groot kommer. “Hier heers steeds geen sekerheid oor beleid nie en die kwessie is vir nog ’n jaar uitgestel. Die gebrek aan beleidsekerheid oor die gebruik van suikerriet as ’n hernubare energiebron en dus die potensiaal om die bedryf uit te brei en diversifiseer, is ’n verdere frustrasie,” sê Nicholson.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot