AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gevolge van El Niño ‘nog lank hier’

Meer as 28 miljoen mense in die SAOG ervaar voedselonsekerheid weens die droogte, en dié getal kan nog styg, sê die FAO.

Die droogte-situasie in lande binne die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) is kritiek met sowat 28 miljoen mense wat voedselonsekerheid ervaar, meen die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO).

’n Verslag van die organisasie rakende die El Niño-weerverskynsel, dui aan dat hierdie getal met moontlik 30% gaan styg as ’n regstreekse uitvloeisel van die swak oes van die 2015/’16-seisoen.

Na verwagting gaan droër as normale gemiddelde toestande voortduur, wat ’n afname in die produksie van mielies meebring.

Graan SA het reeds aangedui dat meer as 3,8 miljoen ton mielies in die komende bemarkingsjaar in die buiteland aangeskaf moet word om Suid-Afrikaners en sy bure in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te voed.

Noodsituasies

Droogtenood is in sewe van Suid-Afrika se nege provinsies verklaar. Lesotho, Swaziland en Zimbabwe het ook noodsituasies verklaar. Die droogte is egter nie tot nasionale ramp in Suid-Afrika verklaar nie. Sowat 2,8 miljoen mense in Malawi ervaar voedselonsekerheid, met meer as 47% kinders onder die ouderdom van vyf jaar wat ondervoed is. In Namibië word 1,5 miljoen mense, wat op bestaansboerdery staatmaak, deur die droogte geraak, met ’n kwart van die bevolking wat voedselonsekerheid ervaar. In Mosambiek sal sowat 1,8 miljoen mense vanjaar voedselonsekerheid ervaar, terwyl 800 000 mense in Zambië nie aan hulle basiese voedselbehoeftes kan voorsien nie.

Die streke wat die meeste deur El Niño geraak word, is die Horing van Afrika, suidelike Afrika, die droë korridor van Sentraal-Amerika, die Karibiese Eilande, Suidoos-Asië en die Pasifiese Eilande. Baie lande in hierdie streke het reeds nasionale rampdroogtes verklaar.

Maar die ANC-Regering weier steeds om die droogte ’n nasionale ramp in Suid-Afrika te verklaar, ten spyte daarvan dat byna 34 miljoen Suid-Afrikaners deur gemiddelde tot erge droogte geraak word, het me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, gesê.

Mnr. Neil Marshland van die FAO sê terwyl die weerkundige impak van die El Niño aan die afneem is, is dit aan die styg in terme van mense wat deur voedselonsekerheid geraak word. “Die huidige droogte waarin Suidelike Afrika vasgevang is, raak nou 60 miljoen mense en hierdie syfer kan tot 100 miljoen teen die einde van die jaar styg.

“El Niño sal regdeur die 21 ste eeu voortduur en sal nog meer intens word, en daarom moet ons nou optree om te keer dat dit in die toekoms massa-tragedies word,” het Marshland gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot