AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gewasbeskerming: Sentrum ploeg terug

By Villa Academy sal kundiges hul kennis oor gewasbeskerming met mense in die bedryf deel.

Villa Crop gaan poog om jare se kundigheid in gewasbeskerming terug te ploeg in die landboubedryf met die opening van die Villa Academy-opleidingsentrum.

Dr. André Schreuder, besturende direkteur van Villa Crop, het by die formele opening van Villa Academy in Somerset-Wes gesê dat die opleidingsentrum van strategiese belang vir die landboubedryf is, aangesien dit poog om kennis van mense wat reeds in die veld is, van plaaswerkers tot geleerdes met doktorsgrade, te slyp. 

“Ons vind dat baie nuwe verkoopskonsultante nie opgewasse is om met nuwegenerasie-boere, wat baie beter ingelig is as tien jaar gelede is, sake te doen nie. Verder is die meeste gewasbeskermingskonsultante en navorsers in Suid-Afrika ouer as 55 jaar en daar is nie ’n opvolgstrategie om te verseker dat die leemte wat hulle laat wanneer hulle eendag aftree, weer gevul sal word nie,” het Schreuder gesê. 

Kaapse basis
Villa Crop het sover R2 miljoen aan die stigting van Villa Academy bestee en kort kursusse is die afgelope jaar in Kempton Park aangebied. Kursusse sal nou ook in Somerset Wes in die Wes-Kaap aangebied word. Temas wissel van gewasverbouing tot onkruidwetenskap, plantpatologie en entomologie.

Dr. Charlie Reinhardt, hoof van Villa Academy, sê die doel van die opleidingssentrum is om kennis te vermeerder en nie inligting oor te dra nie. Mense soos prof. Eben Archer, dr. Gerhard Verdoorn en dr. Johann Brits is deel van die span dosente.

Schreuder s? Villa Crop het reeds vyf beurse beskikbaar stel vir beroepslui wat die sertifikaat- of diplomakursus wil doen. Vir meer inligting gaan na www.villaacademy.co.za

Byskrif: Prof. Ferdi Meyer, direkteur van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid, mnr. Andre Schreuder, besturende direkteur van Villa Crop, en dr. Charlie Reinhardt, hoof van Villa Academy by die opening van die sentrum in Somerset-Wes. Foto: GLENNEIS KRIEL

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.07
+0.1%
Rand - Euro
17.66
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.20
-0.9%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,185.00
-3.4%
Platinum
917.50
-0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot