AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gifhouer-oudit kan jou duur te staan kom

Ouditeure besoek tans plase waar leë plastiek-plaagdoderhouers gebruik, opgeberg en verwerk word.

Boere wat nalaat om leë plaagdoderhouers drie keer uit te spoel en op te sny, kan swaar strawwe verwag en selfs hul uitvoerstatus of plaaslike markaandeel verloor indien owerhede dit uitvind.

Sertifiseringsliggame en die Regering se ouditeure besoek tans plase waar leë plastiek-plaagdoderhouers gebruik, opgeberg en verwerk word.

Dit volg nadat verskeie plastiekverwerkers by die Plantbeskermings- en Dieregesondheidsvereniging (Avcasa) gaan kla het omdat houers nie ordentlik gespoel word nie. Die organisasie maan dat houers wat nie reg op die plaas gehanteer word nie, nie vir herwinning verwyder sal word nie.

Boere se aanspreeklikheid

“Goedgekeurde plastiekverwerkers word nie verplig om ’n diens aan boere te lewer as hulle nie leë houers drie keer uitspoel nie,” sê die organisasie in ’n verklaring. “Sulke houers bly die boere se aanspreeklikheid en sal nie versamel of ontvang word vir herwinning nie.

"Hulle mag ook nie met normale padvervoer vervoer word nie, maar slegs deur gesertifiseerde vervoermaatskappye.”

Mnr. Tom Mabesa, uitvoerende direkteur van Avcasa, sê uitvoerboere doen gewoonlik hul bes om die wet te volg, maar hulle moet steeds aan ouditeure bewys dat hulle dinge reg doen. “Plase – veral in die uitvoerbedryf – regoor die land word besoek as deel van die ouditproses. Daar is nie ’n direkte finansiële implikasie nie, maar jy kan jou mark verloor.”

Maak só:

Kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Afval (Wet no. 59 van 2008), asook internasionale riglyne vir verantwoordelike boerdery, moet leë houers drie keer opeenvolgende met ’n kwart van die houervolume vars water gespoel word. Die spoelwater moet in ’n spuittenk oorgegiet word. Na dit uitgespoel is, moet die houer in kwarte gesny word of vol gate gekap word. Dit moet droog wees voor dit herwin kan word. “Die leë houers mag nie hergebruik, weggedoen of verkoop word om enige ander produk in te hou nie.”

Die houers mag ook net opgeberg word op ’n terrein met ’n lisensie vir die opberging van gevaarlike afval. Dit word egter nie meer as gevaarlike afval beskou as dit drie keer gespoel, opgesny en droog is nie.

* Lees dr. Gerhard Verdoorn se artikel: Berging van ou ou gifstofhouers

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.3%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.55
-0.4%
Silwer
20.44
-1.1%
Palladium
2,275.00
+0.6%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,451
+0.1%
Alle aandele
65,857
+0.0%
Hulpbronne 10
63,352
+0.1%
Industriële 25
79,983
-0.1%
Finansiële 15
14,051
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot