AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Giftige’ glifosaat is snert, sê kenner

Bewerings dat glifosaat kanker bevorder en gevare vir mense se gesondheid inhou, is “absolute snert”.

Dit is waninligting wat deur anti-plaagdodergroepe versprei word, sê dr. Gerhard Verdoorn, direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum. Hy het op ’n mediageleentheid van die saadmaatskappy Monsanto gesê glifosaat, die aktiewe bestanddeel in Roundup Ready-onkruiddoder, word uitgesonder omdat dit ’n “lekker groot, wêreldwye teiken” en die grootste volume onkruiddoder in die landbou is.

“Dit word ook gerieflik aangehak by die anti-GM-veldtog. Daar word gebruik gemaak van uiters waaghalsige en swak navorsing se resultate.” Verdoorn sê alle landboumiddels is potensieel skadelik. Daarom is dit belangrik om die voorskrifte nougeset te volg. “Ek kry daagliks 20 tot 30 oproepe oor vergiftiging van diere en daar was nog nooit ’n enkele geval van vergiftiging waar ’n middel volgens die voorskrif gebruik is nie.”

Wat die giftigheid van glifosaat betref, is vir rotte meer as 5 000 mg/kg nodig. Dit is baie laag vergeleke met ander chemikalieë wat deur mense ingeneem word. Die giftige vlak van vitamien A is byvoorbeeld 2 570 mg/kg, parasetamol 338 mg/kg, nikotien 50 mg/kg en botoks 0,00001 mg/kg.

Gevaarlike houdings
Hy waarsku egter dat ’n traak-my-nie-agtige houding besig is om glifosaat se beeld te skaad. Daar is gevalle waar dit onwettig aanbeveel, verkoop en aangewend word. “Lugtoediening van glifosaat op geneties gemodifiseerde gewasse is ’n ernstige misdryf wat groot skade aan aanliggende gewasse kan veroorsaak. Dit is nodig dat ’n paar oortreders vasgevat en tronkstraf opgelê moet word om die erns van hierdie oortredings te beklemtoon.”

Intussen is ’n studie deur Franse wetenskaplikes waarin beweer word dat ’n mieliekultivar wat geneties aangepas (GM) is, kanker veroorsaak, finaal deur die Europese Owerheid vir Voedselveiligheid (EFSA) verwerp.

Dr. Wynand van der Walt, ’n onafhanklike Suid-Afrikaanse wetenskaplike en senior vennoot van FoodNCropBio Consulting Services, wat spesialiseer in biotegnologiekommunikasie, sê die studie, wat die GM mieliekultivar MON NK603 met kanker en ander gewasse verbind, is deur EFSA as “wetenskaplik ongegrond” bestempel en ernstig gebrekkig wat die ontwerp en metodologie daarvan betref.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
+1.4%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,727.35
+1.6%
Silwer
21.19
+2.3%
Palladium
2,337.47
+5.1%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot