AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Glas in vrugte se verpakkingsmateriaal

’n Kennisgewing is uitgestuur oor die moontlike voorkoms van stukkies glas in verpakkingsmateriaal vir vrugte, sê Hortgro.

’n Kennisgewing is uitgestuur oor die moontlike voorkoms van stukkies glas in verpakkingsmateriaal vir vrugte, sê Hortgro.


Luidens ’n verklaring het Huhtamaki SA (Edms.) Bpk. sy plaaslike kliënte in kennis gestel dat hul verpakkingsmateriaal vir vrugte moontlik stukkies glas in kan hê.


Die houers word gemaak van ’n pulp van herwinde papier. Dit word gebruik om vrugte in houers te verpak om na markte vervoer te word. Hortgro, die sambreelbedryfsliggaam vir die kern-en steenvrugbedrywe, sê volgens Huhtamaki is die waarskuwing van toepassing op produkte wat van 12 September 2011 tot 7 Maart 2012 gelewer is.


Hortgro het hierop gereageer deur die versekering te gee dat alle pakhuise oor dié verwikkeling ingelig is sodat moontlik besmette produkte onmiddellik verwyder kan word. Huhtamaki het ook bevestig dat hulle stappe gedoen het om te reël dat alle moontlik besmette voorraad apart van ander voorraad gehou word tot dit fisiek deur Huhtamaki verwyder word.


Ander materiale

Hortgro sê dit is belangrik om daarop te wys dat die grootste meerderheid van Suid-Afrika se vrugte in ander tipe materiale verpak word en nie deur dié voorval beïnvloed word nie. Die bedryf het ook verpakkingsmateriaal wat nié besmet is nie.


Rabe sê die plaaslike bedryf is wêreldbekend vir sy geoliede stelsel ten opsigte van protokol en produkgehalte, en dié probleem behoort sonder enige groot haakplekkke uitgesorteer te word.


’n Baie lae risiko word met die voorval geassosieer, maar alle veiligheidsvoorsorgmaatreëls sal toegepas word. Hortgro het Huhtamaki ook versoek om ’n onafhanklike kommissie van ondersoek aan te stel om enige moontlike risiko’s te bepaal.


Huhtamaki het aangedui dat ’n ondersoek na die voorval aan die gang is en dat die bedryf op die hoogte van sake gehou sal word.


15 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot