Sluit by ‘n “groener” revolusie aan deur produkte en dienste aan te bied vir ‘n beter omgewing en gesonder bevolking, is deur genooide sprekers by die onlangse SAPCA PestBiz-konferensie beklemtoon.
Die konferensie is in Bloemfontein gehou, waar die nuwe Global Green-program aan afgevaardiges van Suid-Afrika bekendgestel is. Die Global Green-program verseker kopers die produk wat hulle koop is “groen” en dat dit aan streng vereistes voldoen is.
Mnr. Andy Architect, van die Amerikaanse nasionale plaagbestuur-vereniging (NPMA), sê die Global Green-inisiatief is die mees konserwatiewe aanslag om ‘n voorkomings-gebaseerde plaagbestuurdiens te verskaf. “SAPCA was een van die sterkste verenigings van sy soort ter wêreld.”
Hy het Suid-Afrika beloof dat hy Amerika se voorbeeld gevolg het om Global Green-plaagbeheer aan te neem en die vereniging bedank dat hy die Suid-Afrikaanse plaagbeheerbedryf by dié van oorsee aangesluit het.
Mnr. Mark Enslin, Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Plaagbeheervereniging, sê die vervaardigers van plaagdoders ontwerp meer teiken-spesifieke materiale om die omgewingsrisiko te verminder, waar plaagbeheerders ‘n meer integreerde plaagbestuur aanslag implementeer.
SAPCA sal die Global Green-program in Afrika bestuur en gaan versekerde Global Green-maatskappye oudit om te verseker hulle hou by die beginsels. ‘n Lys van ledemaatskappye is beskikbaar op die webwerf www.globalgreenza.com.
3 September 2010