AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Globale melkpryse skiet hoogte in

Droogte in Nieu-Seeland het die pryse van suiwelprodukte wêreldwyd die hoogte laat inskiet, sê die MPO.

Globale melkpryse het rekordhoë vlakke bereik by ’n onlangse aanlyn Fonterra-internetverkoping. Droogtetoestande in Nieu-Seeland het daartoe gelei dat aankopers moes sukkel om voldoende voorraad te kry. Voorraadvlakke is gevolglik van 10% tot minder as 6% aangepas.

Die sowat 10 500 melkboere in Nieu-Seeland produseer jaarliks 16 miljard liter melk, waarvan Fontera een van die grootste kopers is.

In Suid-Afrika het melkproduksie in Januarie die laagste vlak sedert 2010 behaal. ’n Totaal van 226 miljoen liter melk is in die maand geproduseer, wat 2,9% laer as die produksiesyfer vir die ooreenstemmende maand verlede jaar is.

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) verwag dat produksie vir die eerste kwartaal van die jaar laag sal bly.

Moontlike styging in produsentepryse
Die MPO verwag dat produsentepryse, wat verlede jaar tussen Junie en Oktober gedaal het, in Maart en April verhoog sal word. Sedert Oktober verlede jaar het ’n handvol melkkopers hul pryse ’n bietjie verhoog, maar verskeie het aangedui dat hulle van voorneme is om oor dié twee maande hulle pryse op te stoot.

Altesaam 2 757 miljoen liter melk is gedurende 2012 in Suid-Afrika geproduseer. Hoewel dit 4,5% hoër is as totale produksie vir 2011, meen die MPO produksiegroei het stadig plaasgevind.

Dié stadiger groei word aan die laer produsentepryse toegeskryf. Die daling in produsentepryse het ingeskop terwyl insetkoste gestyg het, en dit het produsente se winsgewendheid en produksie beïnvloed.

Die organisasie sê hoewel kleinhandel verkope van suiwel tans teen ’n slakkepas groei, groei die wêreldmark se vraag na suiwel teen 4% per jaar en bly die vooruitsigte vir die plaaslike bedryf gunstig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot