AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

GM gewasse al meer geplant

Die aanplanting van GM gewasse in Suid-Afrika het vir die dertiende agtereenvolgende seisoen teen ’n ongeëwenaarde tempo toegeneem.

Die aanplanting van geneties gemodifiseerde (GM) gewasse in Suid-Afrika het vir die dertiende agtereenvolgende seisoen teen ’n ongeëwenaarde tempo toegeneem, sê dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye.


Hy het by die bekendmaking in Centurion van ’n opname oor GM gewasse gesê die oppervlakte onder GM mielies, sojabone en katoen het verlede jaar met 100 000 ha teenoor 2009 verhoog. Volgens die opname, wat deur die Mielietrust gefinansier is, word die totale oppervlakte onder biotekgewasse in Suid-Afrika nou konserwatief op 2,2 miljoen ha geraam.


Bykans 77% van alle mielies is nou GM mielies, waarvan 45% die enkelgeen Bt-mielies is met insekbeskerming, 13% is onkruiddoderverdraagsame mielies en 41% bevat die stapelgeen wat al twee eienskappe insluit.


Sojaboonaanplantings het toegeneem van 311 000 ha in 2009 tot meer as 390 000 ha verlede jaar en minstens 85% daarvan het die geen met verdraagsaamheid teen onkruiddoders bevat. Alle katoen wat aangeplant word, is GM kultivars.


Mulder sê as ’n mens na die volgehoue groei in GM aanplantings kyk, gaan dit nie lank wees voor alle aanplantings van hierdie gewasse in Suid-Afrika GM sal wees nie.


“Die werklikhede oor voedselproduksie gaan ons ook daartoe dwing. Vanweë die wêreld se bevolkingstoename moet daar elke jaar 2,5% meer voedsel geproduseer word. Dit kan net gebeur as alle beskikbare tegnologie benut word.”


Mulder sê volgens die ISAAA (’n internasionale diens vir die verkryging van biotek-toepassings) het die oppervlakte onder GM gewasse wêreldwyd ook met 10% toegeneem. Verlede jaar was daar 15,4 miljoen boere in 29 lande wat GM gewasse op sowat 148 miljoen ha aangeplant het. 


4 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot