AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gm-gewasse bied beste vooruitsig vir mens en omgewing

Genetiese modifisering (GM) van gewasse is die tegnologie wat die meeste belofte inhou om beter voedsel, vesel en farmaseutiese middels te produseer en die omgewing tot voordeel van die mense te verbeter en te bewaar, het prof. Indra Vasil, 'n hoog aangeskrewe wetenskaplike in plantbiologie, onlangs in Orlando, Florida gesê.

Hy het in sy voorsittersrede op die onlangse kongres van die Internasionale Vereniging van Plantweefselkultuur en Biotegnologie gesê die behoefte om gewasproduktiwiteit te verbeter, die gebruik van landbouchemikalië te verminder en natuurbronne te bewaar, is vandag groter as vantevore.

Die grootste probleme van die 21ste eeu kan toegeskryf word aan die groei in die wêreldbevolking, wat na verwagting in die volgende 50 tot 75 jaar kan verdubbel.

Hy meen voedselproduksie sal moet verdubbel en die toenemende vraag na kos sal bevredig moet word deur hoër opbrengste op dieselfde grondoppervlakte en met minder beskikbare water.

Hy sê dit is ironies dat plantbiotegnologie, juis nou dat dit besig is om 'n aansienlike bydrae tot voedselproduktiwiteit en omgewingsveiligheid te lewer, die teiken geword het van aanvalle deur talle omgewings- en selfaangestelde waghondgroepe.

"Dit is 'n onbetwisbare feit dat mense plante reeds byna 10 000 jaar lank al modifiseer. Feitlik al ons belangrikste gewasse soos mielies, koring, katoen, aartappels en tamaties is ?mensgemaak'. In der waarheid is nie een moderne gewas in staat om in die natuur te oorleef sonder die mens se versorging nie."

Hy sê die molekulêre en genetiese beginsels van plantteling en -seleksie en dié van plantbiotegnologie is identies. "Die wetenskap van plantbiotegnologie is gesond, deeglik getoets en tot almal se voordeel. Daarom is ek oortuig dat in die komende twee dekades 'n integrale deel van die internasionale landboustelsel sal word."

29 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot