AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

GM gewasse glo ál gewilder

Geneties gemodifiseerde tegnologie blyk ál gewilder te wees volgens ’n verslag van die ISAAA, ’n internasionale diens vir die verkryging van inligting oor GM gewasse.

Geneties gemodifiseerde (GM) tegnologie blyk ál gewilder te wees volgens ’n verslag van die ISAAA, ’n internasionale diens vir die verkryging van inligting oor GM gewasse in die landbou.


Verlede jaar is 160 miljoen ha (148 miljoen ha in 2010) se GM gewasse wêreldwyd aangeplant. Dié gewasse is in 29 lande op ses kontinente geplant.


Prof. Klaus Ammann, ’n Sweedse biotegnologie-wetenskaplike verbonde aan die Universiteit van Bern, sê biotegnologie-aanplantings het van 1,7 miljoen ha in 1996 gegroei tot 160 miljoen ha verlede jaar.


Dit maak daarvan die gewastegnologie wat die vinnigste in die geskiedenis van die moderne landbou uitbrei. “Die vooruitsig vir biotegnologie oor die volgende vier jaar is optimisties. Tien lande kan moontlik vir die eerste keer biotek-gewasse aanvaar. Drie daarvan is in Asië en sewe in Afrika suid van die Sahara.”


Plaaslike situasie

Plaaslik het aanplantings van GM gewasse in Suid-Afrika vir ’n tweede opeenvolgende jaar met 100 000 ha toegeneem. Volgens Ammann word daar tans jaarliks 2,3 miljoen ha se GM gewasse in Suid-Afrika aangeplant.


Mielies is die land se gewildste GM gewas en verlede jaar is ’n beraamde totaal van 2,6 miloen ha se GM mielies aangeplant. Dit beteken dat 72% van die nasionale oes uit GM mielies bestaan het.


Soja-aanplantings het met 20% toegeneem van 390 000 ha in 2010 tot sowat 450 000 ha verlede jaar. Die totale oppervlakte waarop GM katoen geplant is, het egter konstant gebly op 15 000 ha.


(Bron: Hans Lombard Skakelkonsultante) 


13 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.86
+0.7%
Palladium
2,335.00
+5.0%
Platinum
920.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,406
+2.7%
Alle aandele
65,892
+2.6%
Hulpbronne 10
63,762
+3.4%
Industriële 25
79,479
+2.5%
Finansiële 15
14,071
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot