AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

GM: Kopknik baan weg vir mielie-invoer

Goedkeuring is verleen dat Suid-Afrika weer GM mielies vanaf Argentinië, een van sy vennote op handelsgebied, kan invoer.

Die Suid-Afrikaanse kommoditeitsgoedkeuring van ’n stapelgeenkombinasie, MON88017 x MON89034 (bekend as VT3PRO), van die saadmaatskappy Monsanto, maak nou weer die pad oop vir mielie-invoer vanaf Argentinië, een van Suid-Afrika se tradisionele handelsvennote.

Die geneties gemodifiseerde (GM) stapelgeenkultivar MON88017 bied onder meer beskerming teen insekte wat nie in Suid-Afrika ’n pes is nie. Die bied ook verdraagsaamheid teen onkruiddoder. MON89034 (YieldGuard ll) bied beter beskerming teen stronkboorders. Die uitvoerende raad vir geneties gemodifiseerde organismes (GMO UR) het dit pas in Pretoria goedgekeur.

’n Aantal GM-mielie-ontwikkelings is in September 2011 goedgekeur, maar die weglating van VT3PRO het veroorsaak dat Suid-Afrika geen GM-mielies kon invoer nie. Invoerders was verplig om teen ’n premie mielies sonder GM vanuit die Swartsee-gebied in te voer. Die laaste mielie-invoer vanuit Argentinië was in Maart 2010.

Volgens mnr. De Wet Boshoff, uitvoerende direkteur van die Vereniging van Veevoervervaardigers (Afma), is die goedkeuring die uiteinde van ’n proses van samewerking tussen die landboudepartement en die bedryf. Die proses het in die middel van 2011 onder leiding van Afma en die SA Verhandelaars van Graan en Oliesade (Sacota) begin met die tegniese hulp van die nasionale saad-organisasie Sansor.

“Daar was by ons ernstige kommer oor die aanbod en beskikbaarheid van mielies vir voedsel en voer en die invloed wat dit op voedselsekerheid en voedselinflasie gehad het.” Hy sê ’n aansoek is vroeg in Desember verlede jaar vir die goedkeuring gebring.

Boshoff sê Afma en Sacota wil die Departement van Landbou, Bosbou  en Visserye en die uitvoerende raad bedank vir hul uitsonderlike poging en begrip vir die kwesbare situasie wat ontstaan het weens hierdie spesifieke kommoditeitsgoedkeuring.

Die bedryf sal met die departement en ander belanghebbendes saamwerk om te keer dat die situasie hom in die toekoms herhaal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
+0.2%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,710.69
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot