AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9385
29,00
CORN
30 Sep
-
4796,8
8,80
SOYA
30 Sep
-
9485
93,00
SUNS
30 Sep
-
10260
55,00
WEAT
30 Sep
-
7120
20,00
WMAZ
30 Sep
-
4930,8
38,80
YMAZ
30 Sep
-
4888
37,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

GM sit die bielie in die mielie – tegnoloë

Sonder GM mielies sou Suid-Afrika vanjaar dalk 9,4 miljoen ton mielies moes invoer, sê ? tegnoloog.

As dit nie vir geneties gemodifiseerde (GM) mielies (en ander nuwe tegnologie) was nie, sou Suid-Afrika vanjaar dalk 9,4 miljoen ton mielies pleks van 3,8 miljoen ton moes invoer teen 'n bykomende koste van R33 miljard.

Die SA Landboubiotegnologie-Industrie (LBI), 'n belangegroep wat onder meer GM statistiek byhou, sê 1991/’92 was die laaste droogte wat Suid-Afrika ondervind het voordat begin is om GM gewasse aan te plant. In daardie jaar was die gemiddelde mielie-opbrengs 0,85 t/ha. “Weens die aanvaarding van GM mielies en met moderne kiemplasma is die gemiddelde opbrengs nou te midde van die droogte 3,72 t/ha,” sê mnr. Andrew Bennett, voorsitter van LBI en tegnologie-ontwikkelingsbestuurder by Monsanto.

Tot R14 miljard vir mielie-invoer

Hy het by 'n nuuskonferensie in Centurion gewys op Graan SA se ramings dat Suid-Afrika in hierdie bemarkingsjaar tussen R13 miljard en R14 miljard sal moet bestee om 'n tekort van 3,8 miljoen ton mielies met invoer aan te vul. “As ons gemiddelde opbrengs steeds nog net 0,85t/ha was, sou ons hierdie jaar slegs 1,65 miljoen ton mielies geproduseer het.”

Hy sê boere se aanvaarding van die nuwe tegnologie het teen 'n ongekende tempo toegeneem. “Vandat die eerste GM mielies in 2000 op 3 000 ha in Suid-Afrika aangeplant is, is in die volgende 16 jaar daarna bykans 20 miljoen ha se GM-mielie akkumulatief geplant met 'n gesamentlik opbrengs van meer as 50 miljoen ton. Dit het van die aanvanklike 3 000 ha tot 'n rekord van 2,36 miljoen ha in 2013 gegroei en maak dit die snel-groeiendste gewastegnologie in onlangse jare.”

Die ergste droogte in 35 jaar het in 2015 tot 'n aansienlike afname in GM gewasse gelei. Die hektare vir alle GM gewasse het met 700 000 ha (25%) gedaal van 'n verwagte 3 miljoen ha tot 2,3 miljoen ha. Van die wit mielies wat aangeplant was, was 86% GM, geel was 92%, sojabone 95% en katoen 100% GM.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,667.63
+0.4%
Silwer
19.07
+1.3%
Palladium
2,217.07
+0.5%
Platinum
875.03
+0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,388
+0.8%
Alle aandele
63,674
+0.7%
Hulpbronne 10
60,587
+1.3%
Industriële 25
77,137
+0.5%
Finansiële 15
13,780
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot