AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

GMO eers dán vir Afrika belangrik

Afrika sal net meer voedselseker word as boere wins maak – ongeag watter tegnologie in die boerdery ingespan word.

Afrika sal net meer voedselseker word as boere wins maak – ongeag watter tegnologie in die boerdery ingespan word.


Dít was die boodskap van dr. Hans Balyamujura, hoofbestuurder van Absa Agribesigheid in Afrika, op die Suider-Afrikaanse Konfederasie vir Landbou-unies (Sacau) se beleidskongres oor geneties gemodifiseerde (GM) gewasse.


Die kongres is by die Riviera on Vaal-hotel in Vereeniging gehou. Dit is uiters belangrik dat 'n gewas nie net winsgewend moet wees nie, maar dat 'n boer sy opbrengs kan inspan om al sy lewenskoste te dek.


Tegnologie is duur


“Beter tegnologie is duurder en gevolglik moet dit finansieel sin maak om dié tegnologie te gebruik.Tegnologie word stadig aanvaar in Afrika omdat boere sensitief is vir die hoë produksie en markrisiko wat daarmee gepaardgaan,” sê Balyamujura.


“Afrika moet nog die perke van sy beskikbare hulpbronne (grond, water, kunsmis, bestuur, ens.) bereik voordat dit sin maak om in GM-gewasse te belê. Hoe nader die vasteland aan dié perke beweeg, hoe belangriker sal biologiese tegnologie raak.”


Hoër opbrengste?


Intussen het GM-gewasse in sekere gevalle gehelp om produksierisiko’s te verminder en gevolglik hoër opbrengste te verseker. Dít het ten koste van produsentepryse gebeur. “Die voordeel is dat dit tot laer voedselpryse vir stedelinge gelei het, maar boere se winsgewendheid het ongelukkig in die slag gebly.”


Balyamujura meen regerings en landbou-unies kan in dié geval beter saamwerk. Regerings stel vinnig maatreëls in as produsentepryse te hoog raak, maar doen min tot niks as dit baie laag is. Landbou-unies moet met groter erns teen te lae pryse protesteer om te verseker dat hul lede goeie pryse ontvang.


“Afrika se boere protesteer nie genoeg nie. Amerika se boere is van die beste protesteerders ter wêreld nie en dis danksy Europese boere se betogings dat ons met soveel EU-subsidies sit.”

19 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot