AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Godongwana gooi reddingsboeie vir gewone instellings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Enoch Godongwana. Foto: GCIS
Mnr. Enoch Godongwana. Foto: GCIS
Terwyl broodnodige steun vir Transnet welkom is, is dit kommerwekkend dat die mediumtermynbegroting reddingsboeie vir die gebruiklike sukkelende staatsinstellings gooi, sê die Suid-Afrikaanse padvragvereniging.

Mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, het gister sy mediumtermynbegrotingsrede gelewer en aangedui dat finansiële hulp vir ’n aantal staatsinstellings beskikbaar gestel sal word.

Mnr. Gavin Kelly, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse padvragvereniging, sê terwyl dit goeie nuus is dat Transnet die nodige finansiering sal kry om belangrike infrastruktuur en toerusting te herstel, herontwerp of herbou, is dit kommerwekkend dat Godongwana finansiële hulp aan die gewone instellings bied.

Hy sê ’n interessant wending wat e-tolle se finansieringsdooiepunt betref, is dat Gauteng se provinsiale regering ingestem het om 30% van Sanral se skuld- en renteverpligtinge oor te neem, terwyl die nasionale regering die oorblywende 70% sal betaal.

Volgens hom sou ’n mens as gevolg van dié ondernemings dink dat die e-tolstelsel dan nie meer nodig is nie. Gauteng se provinsiale regering het egter ook aangedui dat dit die onderhoud van 201 km paaie sal dek en dat enige addisionele belegging in paaie deur die bestaande e-tolstelsel, nuwe tolplazas of ander inkomstebron gefinansier sal word.

“Daar het ons dit – die e-tolstel gaan nêrens. Daar kan selfs verdere hindernisse wees, soos hoër tariewe vir motorlisensies in Gauteng, of ’n ander slim manier om padverbruikers vir die koste van onderhoud te laat betaal.

“Die realiteit is egter dag diegene wat nog nie betaal het nie en weier om te betaal nou skielik vir onderhoud moet betaal. Hoe gaan die regering verseker dat hulle betaal? Hulle skuld steeds geld en die regering het nog nie probeer om dit te kollekteer nie. Hoekom sal dit nou skielik werk?”

Kelly meen die e-tolstelsel moet geskrap word aangesien Sanral se skuld nou betaal sal word. “Enige nuwe ontwikkelinge moet deur die brandstofheffing gefinansier word. Hou op om die brandstofheffing vir ander goed, soos die redding van staatsinstellings, te gebruik.”

Godongwana se aankondiging dat die wetsontwerp op die ekonomiese regulering van vervoer aanvaar is, is volgens Kelly ’n aanduiding dat hy gehoor aan die padvragsektor se kommentaar gee. Dié wetsontwerp sal volgens hom lei tot die stigting van ’n onafhanklike vervoerreguleerder wat groter mededinging en meer gereguleerde toegang tot padnetwerke tot gevolg sal hê.

Aspekte weggelaat

Hoewel Godongwana se begrotingsrede ander goeie nuus, soos ’n hupstoot vir die polisie se kapasiteit en finansiering vir noodsaaklike infrastruktuur, ingehou het, was daar aspekte wat volgens Kelly weggelaat is.

“Die regering moet verseker dat ons onsself van ons afhanklikheid van fossielbrandstowwe verlos. Alternatiewe energiestelsels moet nou gesteun, gefinansier, ontwikkel en uitgebou word.”

Kelly sê infrastruktuur wat ’n bate vir die hele land, ekonomie en die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse samelewing is, moet ontwikkel word teen ’n koste, “so goedkoop as moontlik”, wat deur alle Suid-Afrikaners gedeel kan word.

“Daar is baie potensiaal in hierdie toespraak, tog is daar baie wat ons as Suid-Afrikaners van ons leiers vereis wat die rigting van ontwikkeling en groei betref.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot