AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goedkoper rooivleis binnekort op rakke

Die erge droogte het nié, soos verwag is, die prys van rooivleis die hoogte laat inskiet nie en verbruikers kan uitsien na goedkoper skaapvleis, sê die RPO.

Met die produsenteprys vir lam- en skaapvleis wat die afgelope 9 weke met sowat 30% gedaal het en op ’n jaar-tot-jaar-grondslag tans 5,8% goedkoper as in 2015 is, behoort verbruikers binnekort die voordeel te trek.

Die RPO sê in ’n mediaverklaring dat beesvleis gedurende April ook met 8% gedaal het en die produsenteprys daarvan tans net 4% hoër as ’n jaar gelede is. “Die produsentprys vir bees- en skaapvleis het dus aansienlik minder gestyg as die jaar-op-jaar voedselinflasie-indeks wat in Maart 9,8% beloop het.”

Luidens die verklaring (PDF-dokument hieronder) behoort die kleinhandelprys vir rooivleis binne die volgende twee weke te daal en kan die laer produsenteprys tot in die lente duur. “Omdat daar tans groot verskille in die kleinhandelsprys vir rooivleis waargeneem word, kan dit verbruikers baat om rond te snuffel om pryse en die gehalte daarvan te vergelyk.”

Volgens die RPO het die erge droogte nié soos verwag was, die prys van rooivleis die hoogte laat inskiet nie. Dit wil eerder voorkom of die vraag die aanbod steeds oorskry onder meer weens die invoer vanaf buurlande.

Mnr. Lardus van Zyl voorsitter van die RPO het kleinhandelaars en kleinhandelgroepe wat reeds die voordeel van verlaagde pryse aan verbruikers deurgegee het bedank. Waar vleis in grootmaat gekoop en versnit word, behoort verbruikers in die kleinhandel net sowat 30% meer plus BTW daarvoor te betaal, het hy bygevoeg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot