AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4787,8
-14,20
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10145
-65,00
WEAT
05 Okt
-
7198,8
29,80
WMAZ
05 Okt
-
4944
28,00
YMAZ
05 Okt
-
4865,2
9,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goeie beleid nodig vir SA tafeldruiwe

Die tafeldruifbedryf moet 'n duidelike beleid vir die volgende vyf jaar ontwikkel en strategies beplan vir mededinging in die Suidelike Halfrond. Namibië gaan binne die volgende vier jaar sowat 4 000 ha in produksie hê, sê mnr. Francois Rossouw, pas uitgetrede voorsitter van SA Tafeldruif in sy jaarverslag.

Hy waarsku dat Chili se Red Globe-produksie van 43,7 miljoen kartonne van 4,5 kg gelykstaande is aan Suid-Afrika se totale produksie die afgelope seisoen. Verder is Brasilië, Argentinië, Peru, Indië, Egipte, Mexiko en Australië vinnig besig om alle gapings in die mark te vul.

'n Rekordvolume tafeldruiwe van 43,8 miljoen kartonne van 4,5 kg is die afgelope seisoen deur Suid-Afrikaanse boere uitgevoer. Dit is 8 % meer as in die vorige seisoen. Die grootste toename op 'n streekbasis was die Oranjerivier-gebied, met 85 % meer. Dié streek het 14,087 miljoen uitvoerkartonne gelewer en het homself ten doel gestel om 20 miljoen teen 2005 in die buiteland te bemark.

Mnr. Rossouw meen die bedryf sal ernstig moet nadink oor variëteite waarna die vraag jaarliks afneem. Meer navorsing oor verpakkingsmateriaal, verkoeling en ventilering is noodsaaklik.

Handelsmerke moet verminder word en produsente moet groter dissipline aan die dag lê.

Beter gehaltebestuur en eenvorige gehaltestandaarde moet ontwikkel word en boere moet kleiner trosse produseer om gehalte te bevorder.

In samewerking met die uitvoerders, Sagtevrugteprodusentetrust en tegniese kenners moet markontwikkeling en -toegang in die Verre-Ooste bo aan die voorkeurlys geplaas word. SA Fruit, wat nie net alle sagtevrugte verteenwoordig nie, maar ook sitrus- en subtropiese vrugte, moet in onderhandeling met die Regering genoeg marktoegang bewerkstellig.

Die Departement Handel en Nywerheid moet genoeg geld vir markontwikkeling beskikbaar stel.

Allerlei ontwikkelinge is aan die orde van die dag en die Suid-Afrikaanse bedryf kan nie meer op die tradisionele markte staatmaak nie.

* Mnr. Rossouw het in September 2002 ná drie jaar uitgetree as voorsitter van SA Tafeldruiwe, maar hy bly aan as 'n direkteur. Mnr. Gawie Nieuwoudt is die nuwe voorsitter.

1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.78
-1.4%
Palladium
2,314.50
-0.3%
Platinum
929.09
-0.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,919
+0.1%
Alle aandele
66,328
+0.0%
Hulpbronne 10
64,383
-0.3%
Industriële 25
80,159
+0.1%
Finansiële 15
14,129
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek beste maaitjie.
Hou van die buitelewe en hou van eerlike vriendkap. Hou om geheime te deel en saam lewe te geniet. Wil lewe geniet.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot