AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9667,4
67,40
CORN
03 Feb
-
4543,6
-56,40
SOYA
03 Feb
-
9291,6
-38,40
SUNS
03 Feb
-
10111
-250,00
WEAT
03 Feb
-
6688,6
-39,40
WMAZ
03 Feb
-
4240
-47,00
YMAZ
03 Feb
-
4381
-40,00

Goeie groei vir Afrika verwag

Ekonomiese groei van 5% en 5,1% onderskeidelik, word in 2011 en 2012 in Afrika verwag, sê die Verenigde Nasies (VN).

Ekonomiese groei van 5% en 5,1% onderskeidelik, word in 2011 en 2012 in Afrika verwag, sê die Verenigde Nasies (VN).

Luidens ‘n berig op Engineering News  meen die VN die toename in infrastruktuurbelegging, groeiende landbouproduksie en ‘n groeiende vraag na uitvoere uit Afrika gaan tot dié groeisyfers bydra.

Volgens die VN se wêreldekonomie-situasie en -vooruitsigverslag, wat Dinsdag (18 Januarie 2011) vrygestel is, het die kontinent se ekonomie in 2010 met 4,7% gegroei - ten spyte van ‘n swak groeisyfer van 2,3% in 2009.

“Verhoogde regeringspandering -besteding op infrastruktuur, sterk prestasie van die landbousektor en die invloei van nuwe buitelandse beleggings in verskeie bedrywe het sterker groei in plaaslike vraag gestimuleer”, aldus die verslag.

Nie sterk genoeg vir armoede-uitwissing

Ten spyte van die groeivooruitsigte, meen die organisasie die kontinent se ekonomiese groei is nie sterk genoeg om sy teikens vir vermindering van armoede te bereik nie.

“Blywende hoë vlakke van werkloosheid... asook wyd-verspreide wanvoeding sal van die kommerwekkende kwessies van vooruitsigte bly”.

Ethiopië, Egipte, Uganda, Tanzanië, Rwanda en Zambië is van die lande waar snelgroeiende ekonomieë verwag word, veral oor die groei in hulle vervaardiging- en dienssektore, asook die toename in landbouproduksie en infrastruktuurbeleggings.

In Nigerië, Algerië en die Republiek van Chad word egter swak ekonomiese vooruitgang verwag.

Bron: Engineering News 

20 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.5%
Rand - Pond
20.97
-0.3%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,022.94
-0.2%
Palladium
1,683.39
+0.8%
Goud
1,910.95
-0.1%
Silwer
23.36
-0.5%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,502
-0.2%
Alle aandele
79,640
-0.2%
Hulpbronne 10
74,266
-0.6%
Industriële 25
102,608
-0.0%
Finansiële 15
16,544
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot