AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Goeie groei vir landbou

Die landbou het ‘n gunstige groei van 16,3% in die derde kwartaal aangeteken, terwyl die algemene groeikoers gedaal het.

Die landbousektor het ‘n gunstige groei van 16,3% in die derde kwartaal aangeteken, terwyl die algemene groeikoers in dieselfde tydperk gedaal het.

Statistieke SA het bekend gemaak dat die ekonomiese groeikoers vir dié kwartaal 2,6% was, terwyl dit 2,8% en 4,6% in onderskeidelik die tweede en eerste kwartale was.

Volgens mnr. Dawie Maree, ekonoom van Agri SA, is die lae syfer ‘n onaangename verrassing, aangesien die mark ‘n groeikoers van 3,3%, en hyself ‘n koers van sowat 3%, verwag het.

Styging in landbou-groei

Wat die landbou aanbetref, is ‘n styging waargeneem. Die groeikoers vir die sektor was 4,9% in die eerste kwartaal en 13,6% in die tweede kwartaal. Maree sê die groei word egter nie ten volle in die algemene Bruto Binnelandse Groei (BBG) syfer weerspieël nie, aangesien die primêre sektore – landbou en mynwese – slegs 8% daarvan uitmaak. Die landbou is sowat 2,3% van dié syfer.

Hy sê die groeikoers wat in landbou aangeteken is, is ‘n positiewe weerspieëling van die goeie oeste in die kwartaal, “maar ons kan nie verwag dat dit permanent so goed sal gaan nie, daar is beperkings.


“Die sektor kan egter ‘n goeie bydrae tot die groei van die ekonomie maak, indien die omgewing waarbinne die landbou moet funksioneer gunstig is. Iets wat nie in die groeisyfers weerspieël word nie, is die stroom-af bydrae wat die landbou tot die ekonomie maak en dit kan nie gering geskat word nie,”  verduidelik Maree.

Te laag

Volgens Maree is die groeikoers tans te laag. Volgens Solidariteit staan die groeikoers vir die afgelope twee jaar (sewe kwartale) op 0,7%.

“Om werklik ekonomiese vooruitgang en armoedeverligting te bewerkstelling, behoort ekonomiese groei beduidend groter te wees as die bevolkingsgroei. Volgens Statistieke SA se 2010 mid-jaar bevolkingsvoorspelling is die geskatte bevolkingsgroei 1,06%. ‘n BBP groei van minder as 1% is dus nie voldoende nie,” verduidelik hy.

Die stakings wat die afgelope paar maande voorgekom het, asook die feit dat Fifa nie meer in die land is nie en konstruksie ná die Wêreldbeker-sokkertoernooi afgeneem het, is volgens Maree van die knelpunte wat die groeikoers beïnvloed.

24 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot