AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goeie nuus oor biobrandstof

Die staat se veranderde beleid oor biobrandstof gaan graanboere nuwe geleenthede bied.

Sowat 3,5c tot 4c van die 23c brandstofheffing, wat op 1 April ingestel word, sal ’n gunstige bydrae lewer om Suid-Afrika se biobrandstofbedryf te ondersteun.

Mnr. Jannie de Villiers, hoof-uitvoerende beampte van Graan SA, sê dié aankondiging is as deel van die begrotingsrede bekend gemaak.

Die Regering het in September verlede jaar ’n beleid oor biobrandstof gepubliseer, waarvolgens 2% tot 10% van grane, soos sorghum en sojabone, vir gebruik in biobrandstof geoormerk is. De Villiers sê dié 2% beteken dat 600 000 ton se sorghum en 3 miljoen ton se sojabone geproduseer moet word, wat reuse-kanse vir produksie bied. ’n Finale aankondiging oor wanneer die land se bedryf sal begin funksioneer, word in Junie of Julie verwag.

Intussen het Graan SA saadkwekers opdrag gegee om hulle saailinge vir sojabone en sorghum vinnig te vermeerder om in ’n hoër vraag te kan voorsien. “Ons beoog ook opleiding aan opkomende boere oor biobrandstof,” vertel De Villiers. Hy verwag dat aanlegte in 2014 sal begin werk.

Meksiko en China
Intussen het Graan SA sedert verlede jaar goeie kommunikasie met markspelers in China en Meksiko bewerkstellig. De Villiers sê hulle het briewe in Spaans aan rolspelers in Meksiko gestuur om hulle in kennis te stel van die werkinge van die plaaslike bedryf en sakegeleenthede. ’n Afvaardiging van beamptes van Meksiko gaan vanjaar die Nampo-oesdag besoek.

Ná onderhandelinge tussen Suid-Afrika en China plaasgevind het, om markte te vind vir die sowat 4 miljoen surplus mielies van die 2011-seisoen, het dié land nou ook belangstelling begin toon in Suid-Afrika se wintergrane. Lees meer hieroor in Landbouweekblad

In sy voorsittersrede op Graan SA se 2013 kongres het mnr. Louw Steytler opgemerk dat een van die uitdagings en bedreigings vir die landbou waarop die organisasie fokus, mynbou-aktiwteite is. Dié aktiwiteite bedreig veral landboubedrywighede in Mpumalanga, wat van die mees produktiewe grond in die land het.

Steytler sê hulle probeer die impak van mynbou sover moontlik beperk, want ná grond aan mynbou aktiwiteite blootgestel is, “kan dit net as tweede graadse weiding gebruik word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-0.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,720.71
-0.3%
Silwer
20.83
-1.1%
Palladium
2,298.50
-1.0%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot