AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Goeie nuus oor slaggate op Vrystaatse paaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die R59 tussen Hoopstad en Bothaville. Foto: Verskaf deur Vrystaat Landbou
Die R59 tussen Hoopstad en Bothaville. Foto: Verskaf deur Vrystaat Landbou
Die beveiliging van 50 Vrystaatse paaie en Sanral se toepassing waarop slaggate aangemeld word, is goeie nuus vir padverbruikers in dié provinsie, sê TLU SA.

Mnr. William Bulwane, Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, het vandeesweek aangekondig dat dié departement R13 miljoen van sy eie geld en 40% van die staat se beregtigingstoelae sal aanwend om slaggate op paaie in die Vrystaat te herstel.

Me. Erika Helm, voorsitter van TLU SA se komitee vir plaaslike regering, sê dit is verblydend om te verneem dat Bulwane sy verantwoordelikheid teenoor die inwoners van die land as ’n ernstige situasie aanvaar en gunstig daarop reageer. Die bekendstelling van Sanral se slaggat-toepassing is ook goeie nuus.

“TLU SA is opgewonde oor die inisiatief om ’n Sanral-slaggat-toepassing beskikbaar te stel vir motoriste sodat die benadeelde padgebruiker sy stem kan laat hoor. Dit is egter ’n bron van kommer dat die stelsel nog nie ten volle funksioneel is en almal nog nie opgelei is nie.”

Dit is egter nog nie duidelik wanneer al dié goeie nuus in werking sal wees nie. “Oktober is die Vervoermaand-veldtog nasionaal bekend gestel deur mnr. Fikile Mbalula, minister van vervoer. Ek sal egter graag wou sien dat ander provinsies hierdie model van die Vrystaat volg en dieselfde onderneem. Tans skitter hulle in hul afwesigheid.”

Helm sê dit is belangrik aangesien duisende mense al op Suid-Afrikaanse paaie gesterf het, nie net in die Vrystaat nie. “Daar is ’n ernstige versoek dat Sanral deur sy inisiatief ook by die ander provinsies die leiding neem vir soortgelyke inisiatiewe. Jare lank al gaan die belastingbetalers gebuk onder swak onderhoud, afwesigheid van herstelwerk en voortdurende verskonings van tekortkominge en probleme. Dit terwyl die belastingbetaler deurlopend betaal vir dienste wat geensins gelewer word nie.

“Dit het tyd geword dat die regering sy mandaat opneem en na die inwoners van die land omsien wat vir die staatskas verantwoordelik is waaruit die land se finansies gevoed word.”

Helm meen dit is belangrik dat nie net op Sanral-roetes gekonsentreer moet word nie. “Daar is ook behoeftes op die roetes wat ressorteer onder die paaie-agentskap en openbare werke waar die daadwerklike stappe wat langtermynoplossings bied, nog nie toegepas is nie.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot