AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Goeie nuus vir Kaap Agri

Kaap Agri spog met ’n halfjaar-omset wat aan die R2 miljard-kerf begin raak.

Kaap Agri spog met ’n halfjaar-omset wat aan die R2 miljard-kerf begin raak.


Die maatskappy het Vrydag aangekondig dat sy omset vir die halfjaar geëindig 31 Maart R1,999 miljard is – 6% hoër as die omset in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.


Uitbreidings

Die maatskappy se wesensverdienste uit bedrywighede het egter met 3% tot R55,5 miljoen afgeneem. Mnr. James Matthee, finansiële direkteur, skryf dit toe aan die styging in uitgawes van R10 miljoen, hoofsaaklik weens uitbreidings. Kaap Agri het verlede jaar nege nuwe handelstakke, drankwinkels en vulstasies in die Wes-Kaap, Namibië en Limpopo gevestig.


Soos vele ander landboumaatskappye, het Kaap Agri intussen ook met die Mededingingskommissie te doen gekry. Die maatskappy het gedurende die afgelope ses maande met die Mededingingskommissie geskik ten opsigte van ’n administratiewe boete van R1,2 miljoen vir oortredings wat verband hou met sy deelname aan en lidmaatskap van die Graansilo-industrie (Edms) Bpk. (GSI).


Oortreding van Mededingingswet

Matthee sê landboubesighede wat silo’s besit, was jare gelede lede van die GSI, wat amper soos ’n bedryfskamer vir die silobedryf was.


“Safex het jare gelede vir die GSI gevra om ’n billike silotarief aan te beveel. Die GSI het na die lede se koste gekyk en ’n aanbeveling gedoen. Dit is etlike jare gelede gestaak, maar die Mededingingskommissie meen dit kon neerkom op ’n oortreding van die Mededingingswet.”


Kaap Agri het ’n tussentydse dividend van 12c per aandeel verklaar. Die Pioneer Voedselgroep, waarin Kaap Agri ’n ekonomiese belang van 31,1% in wins het, het sy dividendverklaring hervat en Kaap Agri se deel sal R22 miljoen wees.


27 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
+1.1%
Rand - Pond
20.96
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,782.90
+0.7%
Silwer
22.70
+2.3%
Palladium
1,848.03
-0.2%
Platinum
1,006.68
+1.6%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot