AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Goeie nuus vir Langkloof se vrugteboere

Ná vier jaar van swaarkry met vloede, droogtes en skade aan oeste en bome het vrugteboere in die Langkloof nou rede tot vreugde.

Ná vier jaar van swaarkry met vloede, droogtes en skade aan oeste en bome het vrugteboere in die Langkloof nou rede tot vreugde.


Dié streek het sedert 'n erge vloed in 2007 verskeie terugslae ervaar, waarvan een 'n droogte van twee jaar was.


“Dit was die ergste droogte in die Oos-Kaap in menseheugenis,” vertel mnr. Andre de Wit, voorsitter van die Langkloof-boerevereniging.


Die vloed van 2007 het gevolg ná 560 mm reën binne 18 uur in die distrik geval het. De Wit sê die feit dat die vrugtebome vir dae aaneen in water gestaan het, het skade aan die bome se wortels veroorsaak.


Dit is vermoedelik een van die grootste redes vir die klein oeste en klein vrugte wat die bome in die daaropvolgende jare gelewer het. “Die droogte het ook daartoe bygedra.”


Hy sê tussen dié rampe deur is die boere telkemale deur skade met laat ryp en hael getref, terwyl hulle steeds wag op ramphulp vir die vloed van die staat af.


Verligting

Volgens De Wit verwag hulle dat vanjaar vanweë verskeie faktore 'n uitstekende oes gaan lewer. “Ons is baie opgewonde en hoopvol oor die komende oes. Die eerste pere, perskes en pruime lyk besonder goed! Ons kan nou al sien, soos die bloeisels afval, die bome het 'n goeie vrug-set,” verduidelik De Wit.


Die vooruitsig word toegeskryf aan die feit dat die distrik se damme weer vol is en genoeg water in die grond voorkom. Vrugknop-ontledings dui ook aan dat die bome se vrugbaarheid tans hoog is.


“Die feit dat ons die beste winterkoue in die afgelope twee dekades die afgelope winter gehad het, is 'n derde belangrike bydraende faktor,” vertel De Wit.


De Wit sê volgens die Richardson-stelsel vir die meting van koue-eenhede het die streek die afgelope vier jaar gemiddeld 800 koue-eenhede gemeet.


“By my hier op Misgund het die afgelope winter se meting op 1 280 eenhede te staan gekom.


Statistieke van oor die jare heen het al aangedui dat jy met so 'n koue winter 'n oes van sowat 20% groter as die gemiddelde van die vorige vyf jare se oeste kan verwag. So, ons het rede om te juig!”


Sterk rand

Een faktor wat wel 'n bron van kommer is, is die vertoning van die rand teen die dollar. De Wit sê sowat 70% van die distrik se vrugte word uitgevoer, en 'n ongunstige rand-dollarwisselkoers verwring die uitvoerinkomste deur pryse te beïnvloed.


“Ten spyte hiervan is ons optimisties, en ons hoop nog steeds dat ons staatshulp vir die vloedskade gaan ontvang,” aldus De Wit.


15 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot