AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goeie nuus vir Wes-Kaapse grondpryse

Ten spyte van die knellende droogte waaronder die Wes-Kaap tans gebuk gaan, is grondpryse steeds gesond.

Altesame 591 ooreenkomste vir grondverkope is in 27 Wes-Kaapse distrikte gesluit van Mei verlede jaar tot April vanjaar, wat 288 397 ha teen R5,635 miljard behels het.

In agt van die distrikte is dalende prysneigings waargeneem, hoofsaaklik in die wynland, die suide en westelike deel van die provinsie. 'n Daling van 20,8% in die gemiddelde neiging oor dié periode is in Albertinia aangeteken, met 'n daling van 18,9% in Vanrhynsdorp.

Grondpryse in dié provinsie styg egter in die meeste distrikte. in Oudtshoorn het grondpryse in dié periode met 19,4% toegeneem, in Worcester met 13% en in Knysna en George met 11,6% elk.

Demografie

Van die transaksies wat plaasgevind het, was 37 transaksies van kleur; 6% van die totaal. Dié soort transaksie sluit in verhandelings tussen individue (24), regeringsaankope van landbougrond (4) en grond wat vir stedelike ontwikkeling verkry is (2).

Dié proses het 11 987 ha (4,1% van die totaal) teen R293 miljoen (5,1% van die totale waarde) behels. Uit die totaal was 189 (32%) transaksies vir grond kleiner as 50 ha en 75 (31%) vir grond groter as 300 ha.

Statistieke, soos bogenoemde, is vir ál die provinsies op Landbou.com beskikbaar, asook meer besonderhede, soos wie die transaksies aangegaan het. Klik hier. Dit behels:

¦Statistieke.

¦ Besonderhede oor alle plaasverkope binne ’n distrik.

¦ Ontleding van die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik.

* Johann Bornman is voorsitter van Agri Development Solutions (ADS). Kontak Bornman by jchb@mweb.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot