AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goeie opbrengste nodig vir mielies

Plaaslike aanvraag, veevoer en handelsbande noodsaak SA om voldoende hoeveelhede mielies te produseer.

In die huidige swak ekonomiese toestande is goeie opbrengste by mielies noodsaaklik, sê FNB.

In die huidige swak ekonomiese toestande is dit noodsaaklik om goeie opbrengste by mielies te behaal, sê mnr. Jan van Zyl, hoof van FNB Agri-inligting en -bemarking. Hy sê dit is werklik nodig dat die plaaslike mieliebedryf hoë tonne behaal op elke hektaar wat verbou word.

Die swak rand het vir uitvoer-ondernemings ’n eenmalige voordeel gebring. “Boere kon aan die begin van die seisoen produksiemiddele met ’n sterker rand betaal en hul produkte teen oestyd verkoop teen ’n prys wat kunsmatig hoër gedruk is deur die swak wisselkoers. Die swakker rand sal egter vorentoe ’n aansienlike uitwerking hê op produksiekoste, waaronder kunsmis, brandstof, plaagmiddels en vervoer.”

Minder mielies verbou
Die afgelope 40 jaar was daar ’n neiging in Suid-Afrika om minder grond vir die verbouing van mielies te gebruik weens verskeie redes. Na verwagting gaan die produksie van sojabone eksponensieel uitbrei en mielies vervang.

Intussen koop verbruikers meer proteïenprodukte en is meer mielies vir veevoer nodig. “Al hierdie verwikkelinge voorspel ’n onbestendige toestand om voldoende hoeveelhede plaaslike mielies te produseer.

“Namate minder grond vir mielieverbouing gebruik word, is daar ’n klemverskuiwing om buitengewone opbrengste ten opsigte van ton per hektaar te behaal ten einde genoeg mielies vir plaaslike verbruik te produseer en om voorraadvlakke asook handelsbande met uitvoervennote in stand te hou.”

Invoer sal mielies duur maak
Indien mielies ingevoer moet word, sal met ’n swak rand-dollar-wisselkoers daarvoor betaal moet word. “Dit sal ook plaaslike produsentepryse opstoot tot invoerpariteit,” sê Van Zyl.

“Dit is kwalik bekostigbaar in ’n land waar mielies ’n stapelvoedsel vir die grootste deel van die bevolking is. Die gevolglike hoër pryse sal nie net ’n las vir verbruikers wees nie, maar sal ook voedselinflasie laat styg wat verdere rentekoersverhogings sal aandryf en ekonomiese groei verder aan bande sal lê.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot