AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9260
40,00
SUNS
29 Sep
-
10160
186,00
WEAT
29 Sep
-
7098
27,00
WMAZ
29 Sep
-
4888,6
6,60
YMAZ
29 Sep
-
4835
7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Goeie reën in Junie bring hoop

Neerslae in Junie in die winterreën-streek was baie beter as in Meimaand.

Na ’n feitlik reënlose Meimaand is boere dankbaar oor die goeie reën wat oor groot dele van die Kaapse winterreëngebied geval het.

Hulle bly bekommerd oor voertekorte, graan wat ongelyk opkom en die moontlikheid dat die reën voor September kan afsny. “Die krisis is afgeweer, maar die risiko is bloot uitgestel,” sê mnr. Peter Steyn van die plaas Silwermyn by Malmesbury.

Hy sê die 80 mm reën wat hulle in Junie gekry het, was baie welkom, maar die laat reën maak dat alles laat is. “Tot dusver sal ons ’n oes maak, maar die risiko bly redelik hoog, veral as blomtyd twee weke aanskuif en die reën teen daardie tyd opgehou het.”

Mnr. Pierre Heydenrych van Uitkyk Boerdery by Paternoster sê die reën wat hy in Junie gekry het, het nie net uitkoms gebring nie, maar ook sy gemoed verbeter. “Ons graan is baie laat. Na Paasnaweek het ons vir ses weke nie reën gekry nie.” Hy sê die graan kom baie ongelyk op en die wat nou opkom, is verpot.

Die lande begin al ’n groen skynsel kry, sê mnr. Jan-­Hendrik Visser van die plaas Meintjieskraal, Piketberg. Hulle het in Junie meer as 100 mm reën gekry, maar omdat die grond so koud is, is ontkieming swakker, stadiger en ongelyk. “As ons ’n goeie lang seisoen kry, kan ons dalk nog ’n gemiddelde oes realiseer.”

Hy gaan ten minste vir ’n maand nog voer gee, maar hoop dat die weiding teen daardie tyd sal begin groei met die dae wat langer word. Voerskenkings deur boere uit die Suid-Kaap het baie gehelp, maar nou moet hy konsentrate en voerpille vir sy lammers koop.

Mnr. Heinrich Schönfeldt van die plaas Heuningneskloof, Caledon, sê nadat hy 53 mm reën in April en 50 mm in Junie gekry het, is landboutoestande “absoluut ideaal”.

Hy erken dat sy plaas se omstandighede nie verteenwoordigend van die distrik is nie, maar dat pogings om vog te bewaar, oral die deurslag gee. “Manne wat vog bewaar het deur onkruid na April se reën te bestry, minder vee aanhou en meer strooi op die grond gelos het, se graan is mooi.” ­

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.0%
Rand - Pond
19.44
-0.1%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,643.89
-1.0%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,141.00
-0.5%
Platinum
851.00
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,584
-1.4%
Alle aandele
62,955
-1.3%
Hulpbronne 10
57,668
-0.4%
Industriële 25
77,401
-1.4%
Finansiële 15
13,733
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot