AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goeie reën is “stertswaai-lekker”

Boere wat al lank na reën smag óf om te plant óf vir weiding vir hul vee, beskryf die reën as “stertswaai-lekker.”

“Die liewe Vader het vir ons gesorg.” Só spreek mnr. Louw Steytler, voorsitter van Graan SA, sy dank uit nadat reën sedert die naweek wyd oor die somerreënstreke in die land voorkom. “Net verlede week het ek met streekverteenwoordigers gepraat en die meeste van hulle was regtig bekommerd.”

Steytler verwag dat boere in die ooste en weste van die land wat nog vir reën gewag het voor hulle kan begin plant, dié week sal wegspring. “Daar is baie ouens wat nog nie met voorbereidings in die lande begin het nie, maar hierdie week is daar genoeg tyd om baie hektare te plant.”

Terugvoer oor syfers van 25 mm, 75 mm en tot meer as 100 mm reën wat geval het, word uit Mpumalanga, die suide van Gauteng, sentraal-, suid- en Oos-Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap ontvang.

Steytler sê hoewel die optimale planttyd vir die westelike deel van die land reeds verby is, verwag hy dat heelwat boere ná die reën nog gesaaides sal plant. Die oostelike deel van die land se optimale planttyd is tot 25 Desember. “Die oeste se potensiaal behoort nie benadeel te word omdat die boere later plant nie.”

Skade
Droogteskade word wel aan die koringoes in die Oos-Vrystaat verwag, wat vroeër as die beste oes in jare beskryf is. Mnr. Dan Kriek, voorsitter van Vrystaat Landbou, sê hulle is nie seker of die reën die skade aan dié oeste ten volle kan herstel nie, en verskillende grade koring sal op die ou end gelewer word.

Kriek sê hy het nou amper ’n maand lank vir reën gewag om somergesaaides te kan plant. Hy het kort ná die eerste reën aan die begin van verlede maand geval het, begin plant. “Die droë, warm wind wat egter verlede maand voorgekom het, het daai vog vinnig opgedroog, en ons moes wag vir die volgende reëns om te kan plant.”

Mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, beskryf die reën wat in dié provinsie geval het as “stertswaai-lekker.” Boere in die sentrale dele van die land het die afgelope twee maande kritieke tye ten opsigte van weiding beleef en Van Vuuren sê die reën sal nou uitkoms bied vir beter weiding en kondisie by vee.

Volgens Van Vuuren het gemiddeld 45 mm reën wyd oor die provinsie voorgekom, met party dele wat 38 mm en ander wat 60 mm en 70 mm gemeet het. “Almal het iets gekry en dit bied ’n welkome uitkoms. Die feit dat dit so wyd gereën het, beteken ook dat dit nie weer gou sal droog word nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot