AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

GoeieNuus: Brandstofpryse dalk nóg af

Die pryse van brandstof sal na verwagting nog verder in Julie daal.

Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie, kan die prys van petrol 93 (ULP & LRP) in Gauteng op Woensdag, 5 Julie 2017 moontlik met 67,6 sent per liter en die prys van diesel met ’n 0,005% swaelinhoud moontlik met 60,7 sent per liter daal.

Ru-olie

Die belangrikste redes vir hierdie verwagte prysdalings kan hoofsaaklik aan die daling in die gemiddelde maandelikse ru-olieprys tot bykans $45 per vat toegeskryf word. Die laer ru-olieprys kan steeds aan die onvermoë van die Organisasie vir Petroleumuitvoerlande om die ru-olie oorskot in die internasionale mark te verminder, toegeskryf word, asook die skerp styging in produksie en voorraadvlakke van brandstof in Amerika.

Die gemiddelde maandelikse ru-olieprys is op die oomblik ongeveer $10 per vat hoër as die laagste vlak vir die afgelope 10 jaar van net bokant $35 per vat waarteen dit aan die begin van 2016 verhandel het. As gevolg van die daling in die ru-olieprys het die laer gemiddelde internasionale pryse van petroleumprodukte dalings van 65,1 sent per liter in die petrolprys en 58,2 sent per liter in die dieselprys die afgelope maand tot gevolg gehad.

Wisselkoers

Die wisselkoers was die afgelope maand baie wisselvallig en het tussen R13,10 en R12,70 teenoor die VSA-dollar verhandel wat verdere dalings van net 2,5 sent per liter in beide die petrol- en die maksimum groothandelsprys van diesel te weeg gebring het.

Die finale prysveranderings sal teen die einde van die maand deur die Minister van Energie bekend gemaak word.

Hier is ’n grafiek van die maandelikse ru-olieprys.

Bron: Departement van Energie.

* Fanie Brink is ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot