AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

GoeieNuus: Laer brandstofpryse in Junie

Die huidige ru-olieprys en versterking van die rand het 'n gunstige effek op Suid-Afrika se brandstofpryse.

Die pryse van brandstof sal na verwagting in Junie daal.

Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie kan die prys van petrol 93 (ULP en LRP) in Gauteng op Woensdag (7 Junie 2017) moontlik met 24,4 sent per liter en die prys van diesel (met 'n swaelinhoud van 0,005%) moontlik met 19,2 sent per liter daal.

Ru-olie

Die belangrikste redes vir die verwagte prysdalings kan hoofsaaklik aan die daling in die ru-olieprys tot bykans $48 per vat aan die begin van die maand toegeskryf word. Die dalings kon selfs groter gewees het, maar die ru-olieprys het daarna weer vinnig gestyg tot $54,45 per vat, waarteen dit Woensdag, 24 Mei, verhandel het.

Die prys het gestyg in afwagting van 'n verlenging van die ooreenkoms tussen die grootste olieproduserende lande om hulle produksie verder te verlaag. Die besluit hieroor sal Donderdag, 25 Mei, deur die Organisasie van Petroleumuitvoerlande in Wenen, Switserland geneem word. Die verwagting is dat die produksieverlaging met minstens nege maande tot in 2018 verleng sal word.

Wisselkoers

Ten spyte van die styging in die ru-olieprys was die gemiddelde internasionale pryse van petroleumprodukte hierdie maand steeds laer as in April, wat dalings van 17 sent per liter in die petrolprys en 11,9 sent per liter in die dieselprys tot gevolg gehad het.

Die versterking in die wisselkoers tot onder R13 teenoor die VSA-dollar het verdere verlagings van 7,4 sent per liter in die petrolprys en 7,3 sent per liter in die dieselprys vir volgende maand te weeg gebring.

Die finale prysveranderings sal deur die Minister van Energie bekend gemaak word.

Bron: Departement van Energie.

* Fanie Brink is 'n onafhanklike landbou-ekonoom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.65
-0.3%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,268.00
+0.4%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot