AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Gordhan: Agbiz verwelkom aansporings

Agbiz verwelkom mnr. Pravin Gordhan se aankondiging van aansporings vir die ontwikkeling van vervaardiging.

Die landbousakekamer Agbiz het mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, se aankondiging van aansporings vir die ontwikkeling van vervaardiging verwelkom.

Altesame R10,3 miljard is oor die volgende drie jaar toegewys. “Agbiz hoop dit sal ontwikkeling van relevante landbouverwerking meebring,” het die organisasie in 'n verklaring gesê.

Die begroting kan volgens Agbiz vir die landbousakesektor voordele inhou, mits die relevante fiskale besteding doeltreffend gedoen word en die sektor daardeur bemagtig word.

Agbiz het die hernieude fokus in die begrotingstoespraak om die landbou te ondersteun, verwelkom.

Geld is toegewys ter bevordering van voedselproduksie, die verhoging van uitsette van begunstigdes van grondhervorming, bestaans- en kleinboere en beter voorligtingsbeamptes.

Agbiz het egter benadruk die doel van al hierdie toekennings moet wees om kommersiële uitsette deur ’n produktiewe omgewing en algemene mededingendheid te vergroot. Die organisasie het die begroting se fokus op die verbetering van mededingendheid en veral die belegging in infrastruktuur verwelkom.

Kommer oor sekere aspekte
Agbiz is egter bekommerd omdat R105 miljard vir die verbetering van dienslewering aan die plaaslike regeringsvlak toegewys is, waar daar veral in landelike gebiede ’n gebrek aan vermoëns is. Agbiz is verder ook bekommerd omdat die Regering se fokus op homself as werkskepper in die begrotingstoespraak duidelik is. Die Regering behoort eerder die sake- en private sektor te ondersteun om mense op ’n volhoubare manier in diens te kan neem.

Agbiz sê Gordhan het nie in sy toespraak genoeg aandag daaraan gegee om burokrasie en die koste om sake te doen, te verminder nie, veral vir klein, mediumgrootte en mikro-ondernemings.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot